Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Pop Huis

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dioné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Die Pop Huis
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Hermien D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien D

Heerlik rustig.

Dit was heerlik. Die huisie is perfek uitgelê.

Clarike H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarike H

Waarde vir jou geld en waarde vir jou siel.

Wat 'n lekker plek. Alles was skoon, netjies en bo ons verwagtinge. Beddegoed is altyd 'n groot bekommernis wanneer ons erens oorslaap, en Die Pop Huis het vir ons 5 ster kwaliteit gegee. 3 minute se stap tot op die strand. Ons sal beslis weer terug gaan. Hierdie is 'n moet besoek en 'n juweel van 'n plek. Netheid en gemak, skoon en waarde, alles was 'n fees. Dankie Dionè.

Heleen V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heleen V

Pragtige ruim vakansiehuis.

Pragtige huis met al die nodige fasiliteite. Beddens en linne slaap heerlik. Lieflike stil en rustige omgewing, stapafstand van die strand. Ons het heerlik gebly. Dit sou by die waarde bygedra het indien daar 'n gasstoof kon wees vir loadshedding.

Maria-luise N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria-luise N

Recommended.

House was great. We missed a bucket and floorcloth for cleaning though. Could have been a bit cleaner on arrival.

Die Pop Huis se terugvoer

We apologise for your experience. Unfortunately, we were not aware of the condition of the house until you informed us. As soon as we received your information, we did attempt to take steps to remedy the situation. Since your stay, we have taken steps to ensure this does not happen again in the future.

Die Pop Huis
Charl N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl N

Had a great weekend.

Just enjoyed our stay for the weekend.

Debby N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Debby N

Lovely accommodation.

Our family had a lovely relaxing weekend at Die Pop Huis.

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stroebelstraat 24, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabec13da25c14f0440d6c83097b253fcb0d64de8b11c52e799d3343f3068fdec9ac45a264357a6bb7749c7347e9a267da847?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 24 Stroebel Street Cannon Rocks 6189 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.745630375961 26.550866220238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang