Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Premier

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Chantelle A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lovely, spacious and peaceful! Lovely, spacious and peaceful! The host is very friendly and helpful. We had a great evening.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Die Premier
Thank you, it was a pleasure to host you.

Charla M
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Baie gerieflik. Baie dankie - rustig, skoon & veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jill B
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Very pleasant. Excellent. The only comment is that the sofa is uncomfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Rustige oornag in Jhb. Dit was voorwaar 'n plesier om hier te oornag, die gasvryheid en diens was uitstekend van nog voor ons ingeboek het. Die plekkie is pragtig ingerig en beslis die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Mooi plek in veilige omgewing. Pragtige blyplek en gerieflik naby Monte Casino. Heerlik geslaap met die geluid van water - Koi-dam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Puik! Hoogs aanbeveel! Pragtige plek! Volledig toegerus met alles wat 'n mens nodig het! Baie stylvol, netjies, skoon en baie ruim! Eienaar baie vriendelik en behulpsaam! Sal altyd daar oorbly! Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen T
1 nag
5.0
Feb 2024

Will definitely visit again. Loved my stay. Friendly reception, clean and comfortable, with attention to small details.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlené V
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Salig met die "pond room". Die water wat heeltyd loop. Heel lekker, baie skoon en vreeslik groot, vir seker waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2023

Very nice stay! Apartment was very neat and we had a great night's sleep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilet S
1 nag
5.0
Okt 2023

Heerlik! Tuis! Die Premier is perfek in alle opsigte! Dit is veilig, pragtig, skoon, en gerieflik. Die lys hou net aan! Ek en my dogter het heerlik daar tuisgegaan. Sal definitief weer daar kom bly! Celeste is baie gasvry en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Celeste Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cullinan-keeromstraat 10, Lonehill, Sandton, 2062, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd397cf06b282d024ca187365ddcd3cec6a117d844cb30055a8df700239c558fa93351684fad1922b6c88ddac113625546981?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 10 Cullinan Close Lonehill 2062 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.020653045063 28.034371506746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang