Die Premier
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Celeste Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Chantelle A - Sep 2024
Algehele gradering
Lovely, spacious and peaceful!
Die Premier se terugvoer
Thank you, it was a pleasure to host you.
Charla M - Sep 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Jill B - Jun 2024
Algehele gradering
Very pleasant.
Karien P - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige oornag in Jhb.
Ben K - Feb 2024
Algehele gradering
Mooi plek in veilige omgewing.
Chantal M - Feb 2024
Algehele gradering
Puik! Hoogs aanbeveel!
Karen T - Feb 2024
Algehele gradering
Will definitely visit again.
Marlené V - Apr 2024
Algehele gradering
Salig met die "pond room". Die water wat heeltyd loop.
Leon M - Des 2023
Algehele gradering
Very nice stay!
Marilet S - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik! Tuis!
Hannelie W - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig en goed geleë.
Marilet S - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtig, rustig, vrede!
Chantal M - Okt 2023
Algehele gradering
10/10!
Willem B - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige plek. Baie veilig.
Die Premier se terugvoer
Dankie Willem, dit was ‘n plesier om jou daar te he. Jy is welkom terug enige tyd.
Jamie K - Jul 2023
Algehele gradering
Ruim, skoon en veilg.
Senomi D - Mei 2023
Algehele gradering
Beautiful venue in a tranquil environment.
Yvette W - Mei 2023
Algehele gradering
Fabulous!
Die Premier se terugvoer
Thank you, Yvette. It was a pleasure hosting you.
Frederick A - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekende diens in Afrikaans met alles wat jy nodig het.
Cindy N - Feb 2023
Algehele gradering
Perfek.
Pierre J - Jan 2023
Algehele gradering
Still, netjies, gesellig en veilig.
Elmar V - Jan 2023
Algehele gradering
Daar oorgeslaap vir 3 aande. Baie veilig, baie netjies en skoon en privaat en stil.
Die Premier se terugvoer
Dankie Elmar, jy is welkom terug enige tyd.
Jana-lee J - Aug 2023
Algehele gradering
Ons wittebrood was soveel meer spesiaal gemaak deur Die Premier.
Cindy N - Feb 2023
Algehele gradering
Perfek!
Die Premier se terugvoer
Beste Cindy
Net meer inligting oor die sekuriteit by die Premier.
Daar is ‘n elektriese omhening vir die kompleks. 24 uur wagte by hek. Niemand mag in kom soder ‘n kode v die hek. Kameras wat vir 30 dae opneem by hek sowel as by ons huis (buite) sowel as ‘n alarm. Ons sit saans met deure oop tot laat en het nog nooit enige probleem gehad nie. Sien uit daarna om jou oor 2 weke weer te sien.
Rebaone J - Des 2022
Algehele gradering
So amazing.
Lees meerDie Premier se terugvoer
Thank you for your kind words. We would love to welcome you back.
Gerald G - Des 2022
Algehele gradering
Fantasies.
Die Premier se terugvoer
Dankie Gerald,
Julle is welkom om weer te kom.
Lucinda L - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige plek en vriendelike diens.
Die Premier se terugvoer
Baie dankie Lucinda,
Dit was 'n groot plesier om julle daar te hê. Julle is baie welkom om weer te kom.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cullinan-keeromstraat 10, Lonehill, Sandton, 2062, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang