Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Premier

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Celeste Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 26 resensies vir Die Premier
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Chantelle A - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle A

Lovely, spacious and peaceful!

Lovely, spacious and peaceful! The host is very friendly and helpful. We had a great evening.

Die Premier se terugvoer

Thank you, it was a pleasure to host you.

Die Premier
Charla M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charla M

Baie gerieflik.

Baie dankie - rustig, skoon & veilig.

Jill B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill B

Very pleasant.

Excellent. The only comment is that the sofa is uncomfortable.

Karien P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien P

Rustige oornag in Jhb.

Dit was voorwaar 'n plesier om hier te oornag, die gasvryheid en diens was uitstekend van nog voor ons ingeboek het. Die plekkie is pragtig ingerig en beslis die moeite werd.

Ben K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben K

Mooi plek in veilige omgewing.

Pragtige blyplek en gerieflik naby Monte Casino. Heerlik geslaap met die geluid van water - Koi-dam.

Chantal M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal M

Puik! Hoogs aanbeveel!

Pragtige plek! Volledig toegerus met alles wat 'n mens nodig het! Baie stylvol, netjies, skoon en baie ruim! Eienaar baie vriendelik en behulpsaam! Sal altyd daar oorbly! Dankie.

Karen T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen T

Will definitely visit again.

Loved my stay. Friendly reception, clean and comfortable, with attention to small details.

Marlené V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlené V

Salig met die "pond room". Die water wat heeltyd loop.

Heel lekker, baie skoon en vreeslik groot, vir seker waarde vir geld!

Leon M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon M

Very nice stay!

Apartment was very neat and we had a great night's sleep.

Marilet S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilet S

Heerlik! Tuis!

Die Premier is perfek in alle opsigte! Dit is veilig, pragtig, skoon, en gerieflik. Die lys hou net aan! Ek en my dogter het heerlik daar tuisgegaan. Sal definitief weer daar kom bly! Celeste is baie gasvry en vriendelik.

Hannelie W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie W

Rustig en goed geleë.

Baie veilig en rustig. Goed geleë, naby Monte Casino. Gerieflik en goed toegerus.

Marilet S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilet S

Pragtig, rustig, vrede!

Om by Die Premier tuis te gaan was heerlik. Ek en my dogter het heerlik tuis gevoel met al die geriewe wat ons nodig gehad het en nog meer. Die gasvrou, Celeste, is baie vriendelik en hulpvaardig! Dit is baie skoon en netjies. Dit is ook in 'n baie pragtige en veilige woonbuurt. Ons sal definitief weer hiernatoe kom.

Chantal M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal M

10/10!

Celeste is 'n uitstekende gasvrou! Die verblyf by Die Premier was regtig netjies, skoon en lekker ruim! Ek sal dit graag aanbeveel en definitief weer bespreek!

Willem B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B

Pragtige plek. Baie veilig.

Agtermekaar plek. Oulike mense wat jou glad nie pla nie.

Die Premier se terugvoer

Dankie Willem, dit was ‘n plesier om jou daar te he. Jy is welkom terug enige tyd.

Die Premier
Jamie K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamie K

Ruim, skoon en veilg.

Baie oulike plekkie. Lekker ruim. Skoon en netjies. Veilig. Als wat mens nodig het. Beveel definitief aan! Dankie, Celeste.

Senomi D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Senomi D

Beautiful venue in a tranquil environment.

The venue is situated in a beautiful and safe estate. The houses and gardens reminded me of a fairy garden. It is spacious and meets all the basic requirements. The host is gracious and eager to meet all your needs.

Yvette W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette W

Fabulous!

Would highly recommend a stay at the Premier. The hostess Celeste was very accommodating. The establishment is spotlessly clean and luxurious. I will most definitely stay at Die Premier again.

Die Premier se terugvoer

Thank you, Yvette. It was a pleasure hosting you.

Die Premier
Frederick A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick A

Uitstekende diens in Afrikaans met alles wat jy nodig het.

Ek wil baie dankie sê vir Celeste vir die uitstekende diens en omgee wat sy getoon het aan ons in die moeilike onstandighede. Dis die beste diens wat ek nog ooit ontvang het met empatie vir omstandighede.

Cindy N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy N

Perfek.

Uitstekende diens, regtig waarde vir geld. Pragtig.

Pierre J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J

Still, netjies, gesellig en veilig.

Baie oulike plek, alles werk en die gasvrou was verwelkomend.

Elmar V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmar V

Daar oorgeslaap vir 3 aande. Baie veilig, baie netjies en skoon en privaat en stil.

Een van die beste en lekkerste plekke wat ek al ooit oorgeslaap het. Waarde vir geld en baie betjies en skoon en modern. Veilig binne in 'n kompleks en stil en rustig.

Die Premier se terugvoer

Dankie Elmar, jy is welkom terug enige tyd.

Die Premier
Jana-lee J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana-lee J

Ons wittebrood was soveel meer spesiaal gemaak deur Die Premier.

Ons was baie tevrede met Die Premier. Ons het so lekker en veilig geslaap en die plekkie is so netjies en skoon. Dit het ons dag soveel meer spesiaal gemaak!

Cindy N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy N

Perfek!

Heerlik gebly, regtig goeie diens en absoluut waarde vir geld!

Die Premier se terugvoer

Beste Cindy

Net meer inligting oor die sekuriteit by die Premier.
Daar is ‘n elektriese omhening vir die kompleks. 24 uur wagte by hek. Niemand mag in kom soder ‘n kode v die hek. Kameras wat vir 30 dae opneem by hek sowel as by ons huis (buite) sowel as ‘n alarm. Ons sit saans met deure oop tot laat en het nog nooit enige probleem gehad nie. Sien uit daarna om jou oor 2 weke weer te sien.

Die Premier
Rebaone J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rebaone J

So amazing.

I dont know if ill be able to mention everything best about this place and its hosts. Guys, I loved everything about this place, the welcoming on its own it was 101% amazing, I received a complementary red wine best quality I tell you, every room in the house its a jaw drop, I don't even wanna mention the cleanliness "top notch". Honestly I felt its underrated for the money thats there to rent it, it deserves all the money you have guys. I honestly wanted to give more money for the tip. mr and mrs Celeste thanks a lot guys. Your level of respect for your guests your cant measure it. I am definitely coming back with my millions this times. Thanks alot guys.

Die Premier se terugvoer

Thank you for your kind words. We would love to welcome you back.

Die Premier
Gerald G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald G

Fantasies.

Fantasies gewees. Beveel die plek aan.

Die Premier se terugvoer

Dankie Gerald,
Julle is welkom om weer te kom.

Die Premier
Lucinda L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda L

Pragtige plek en vriendelike diens.

Die plek is pragtig en die oorslaap was 'n groot bederf.

Die Premier se terugvoer

Baie dankie Lucinda,
Dit was 'n groot plesier om julle daar te hê. Julle is baie welkom om weer te kom.

Die Premier
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cullinan-keeromstraat 10, Lonehill, Sandton, 2062, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd397cf06b282d024ca187365ddcd3cec6a117d844cb30055a8df700239c558fa93351684fad1922b6c88ddac113625546981?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 10 Cullinan Close Lonehill 2062 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.020653045063 28.034371506746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang