Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Premier

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Riaz P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Perfect place to unwind. Very peaceful place. Owner very friendly. Place quiet and lovely. Would definitely be going there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lovely, spacious and peaceful! Lovely, spacious and peaceful! The host is very friendly and helpful. We had a great evening.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Die Premier
Thank you, it was a pleasure to host you.

Charla M
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Baie gerieflik. Baie dankie - rustig, skoon & veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jill B
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Very pleasant. Excellent. The only comment is that the sofa is uncomfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Rustige oornag in Jhb. Dit was voorwaar 'n plesier om hier te oornag, die gasvryheid en diens was uitstekend van nog voor ons ingeboek het. Die plekkie is pragtig ingerig en beslis die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Puik! Hoogs aanbeveel! Pragtige plek! Volledig toegerus met alles wat 'n mens nodig het! Baie stylvol, netjies, skoon en baie ruim! Eienaar baie vriendelik en behulpsaam! Sal altyd daar oorbly! Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Mooi plek in veilige omgewing. Pragtige blyplek en gerieflik naby Monte Casino. Heerlik geslaap met die geluid van water - Koi-dam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen T
1 nag
5.0
Feb 2024

Will definitely visit again. Loved my stay. Friendly reception, clean and comfortable, with attention to small details.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlené V
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Salig met die "pond room". Die water wat heeltyd loop. Heel lekker, baie skoon en vreeslik groot, vir seker waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benita B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2024

Gemaklik en netjies. Kort 'n waaier of aircon, vertrekke bitter warm. As deure en vensters oop is, eet die muskiete jou op. Geen skriftelike verwysings om die TV te werk nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Die Premier
Hallo Benita, Ek is jammer om te hoor dat jy so 'n slegte ervaring gehad het. Soos ek verduidelik het, was daar 'n Eskom-substasie wat sedert Saterdag nie gewerk het nie, wat beteken het dat daar geen Eskom-krag sedert Saterdag beskikbaar was nie. Ongelukkig is ek nie in beheer van Eskom of die weerstoestande (die hittegolf) nie. Ek het intussen 'n waaier aangeskaf, en daar is muskiet afweer in die eenheid, maar beide benodig elektrisiteit om te werk. Jy het wel ligte gehad en kon my gevra hoe om die TV te gebruik, soos ek in my Welkom-boodskap aan jou verduidelik het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Celeste Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cullinan-keeromstraat 10, Lonehill, Sandton, 2062, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd397cf06b282d024ca187365ddcd3cec6a117d844cb30055a8df700239c558fa93351684fad1922b6c88ddac113625546981?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 10 Cullinan Close Lonehill 2062 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.020653045063 28.034371506746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang