Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Prokureurshuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 158

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 55 resensies vir Die Prokureurshuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Irene M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene M

Awesome.

Awesome stay and beautiful house. We would come and stay again for a longer period. Friendly and helpful hosts.

Loot R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loot R

Gerieflik en waarde vir geld.

Lekker gesellig voor die kaggel. Elektriese kombers groot pluspunt teen die koue.

Henda J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henda J

Asemrowend.

Dit was 'n vrek mooi huis, met alles wat jy aan kan dink beskikbaar, sal dit definitief aanbeveel!

Hennie B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Huis met al die geriewe soos jou eie tuiste. Baie lekker atmosfeer.

Heerlik gekuier in die ruim huis. The host was baie behulpsaam en het tot 19h15 vir ons gewag om oop te sluit. Alles het gewerk.

Andre G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G

Oud wêreldse elegante verblyf.

Het ons baie vriendelik ontvang in die goed toegeruste huis. Sal beslis weer gebruik maak en aanbeveel aan enige iemand wat in Sutherland oorbly.

Brian V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian V

An impressive and attractive big house, well equipped.

Very nice, thank you.

Doret J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doret J

Pragtige ou huis.

Pragtige, gerieflike huis met baie karakter en hope plek. Diens en vooraf diens uitstekend.

John H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John H

Voorwaar 'n juweel. Ideaal vir groot en klein groepe.

Ons het die verblyf terdeë geniet in hierdie stil skoon dorpie. Die accommodation_name is 'n ruim, netjiese en goed toegeruste woonhuis met 4 slaapkamers, twee badkamers en 'n lieflike oopplan kombuis/eetkamer. Daarmee saam beskik dit oor 'n toegeboude voorste stoep met ingeboude braai en groot agterste stoep.

Carlien L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien L

Sal verseker weer daar bly.

Pragtige ou huis wat goed onderhou word. Als was skoon en netjies. Ons het verblyf en dorp baie geniet!

David H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David H

Uitstekende verblyf in 'n pragtige dorp.

Hierdie is 'n pragtig gerestoureerde huis in die middedorp van Sutherland. Ten volle uitgerus met alles wat mens nodig het, met 'n binne- en buitebraai-area. Ons was net twee, maar sal gepas wees vir 'n groot familie of vir 'n groep vriende wat saam reis. Lekker swembad vir afkoel in die Karoo somerhitte. Ons kom beslis terug.

Petro O - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro O

Heerlike!

Baie lekker gebly. Baie vriendelik ontvang. Pragtige vroutjie. Sal weer daar kom oornag, sou ons daar verby kom. Beveel net aan dat voëlneste in binnehuise braai-plafon uitgehaal word. En gedeelte bo die ingeboude venster by braai-area lyk ook sleg. Verder beslis nie klagtes. My verkyk aan alles daar.

Natasha A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha A

Fantastiese akkommodasie! Hoogs aan te beveel!

Pragtige ou huis, ruim met alles wat 'n mens nodig het. Dit is die skoonste en netjieste verblyf wat ons nog bespreek het. Die ondervloerse verhitting in die badkamers en die elektriese komberse was 'n wenner in die koue. Die diens was onverbeterlik en die gasvryheid was uitstekend, ons het geduldig vir ons gewag al het ons later gearriveer as wat ons beplan het. DSTV is ook binne minute op kort kennisgewing vir ons aangeskakel. Dankie vir die uitstekende diens en silwerskoon huis, ons het heerlik gebly en sal verseker weer kom.

Mike P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mike P

Relaxing, refreshing.

Very nice house, spacious, perfectly clean, well equipped. Electric blankets were most welcome! Could have done with a little more firewood. Ideal place for a large family or a group of six/seven people.

Antoinette V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V

Rustig en heerlik!

Heerlik en rustig, die huis was so netjies en skoon, die gasvrou het ons ontvang en die sleutels oorhandig. Aanbevelings gegee vir etes en sterre kyk. Ons het heerlik gebly!

Marilise V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilise V

Kan Die Prokureurshuis aanbeveel.

Baie gerieflike huis. Ons het net oornag, etes by BlueMoon genuttig. Huis is ruim en parkering agter die huis.

Anke D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke D

Oppad terug van die see, moes ons net oorbly op Sutherland om ook die teleskoop te kan besigtig,.

En ek dink ons het die beste plek gekies om te oornag! Dit was heerlik in die ou huis waar geslagte lank al reeds prokureurs bly, te oornag en nog met sy baie karakter. Ek sou graag langer daar wou vertoef. Ons het sommer dadelik tuis gevoel en selfs die kinders het dit geniet. Dis so rustig en uniek. Ons het bietjie moeilikheid gehad en die oom om die draai het geen probleem gehad om ons te help, al was dit al verby werksure.

Lynette S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S

Ons was vriendelik ontvang.

Ons het krag gehad met beurtkrag. Sou net ook die televisie aan die inverter wou koppel. Minder ligte aan sou sekerlik die televisie kon laat speel - net 'n voorstel. Motors was veilig agter die huis parkeer.

Lambert L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lambert L

Very pleasant.

Big house, lots of space.

Victoria G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria G

Lovely house, very comfortable.

Die Prokureurshuis has everything you need for a very pleasant stay. The gas stove makes it easy to cope with loadshedding. We made a fire in the lounge because the evening was chilly which made for a pleasant evening.

Tabu V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tabu V

Lekker gebly.

Vriendelik ontvang. Mooi plek. Gerieflik. Luuks.

Salwa M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salwa M

Comfortable.

The house was big and comfortable.

Ets V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ets V

Wonderlike verblyf.

Slegs een aand oorgeslaap. Sal verseker weer gaan. Lieflike ou woning wat outentiek gerestoureer is.

Ben & Louisa Le Roux L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben & Louisa Le Roux L

Uitstekend.

Skoon, vriendelik, hoflik, gemaklik, en goeie ligging.

Wikus V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus V

Dit was asof 'n goeie vriend sy huis vir ons vir 2 dae geleen het. Alles is fantasties.

Alles was byderhand asof dit ons eie huis was.

Tertius K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius K

Lekker, groot, ou huis.

Huis baie netjies en skoon, beskik oor alles wat nodig is vir lekker verblyf, sal vir enige een aanbeveel.

Helena V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena V

Pragtige huis.

Ruim en waarde vir geld.

Antoinette B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B

Pragtige, ou huis.

Sjoe, as ek hierdie huis net so kan optel en in Johannesburg kan kom neersit, sal ek 'n baie gelukkige vrou wees. Mooiste huis met houtvloere en groot kamers. Warm komberse op die beddens was 'n seën in die koue aand. Die Ou Meule Restaurant is definitief die moeite werd om te besoek.

Jacques V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Absoluut fantasies.

Goeie ligging, ruim huis en warm plattelandse gevoel.

Liezel P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel P

Ons wou langer bly.

Ons het ongelooflik lekker gekuier! Die huis is groot genoeg vir 'n klomp mense sonder dat jy in mekaar se pad is. Die kaggels was 'n treffer in die koue! Ons kom vir seker terug!

Yolani J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolani J

Heerlik gekuier in die mooiste huis met vriendelike ontvangs en behulpsaamheid.

Dit is die pragtigste huis met genoeg kaggels en hitte om warm te bly in die koue Sutherland. Vriendelike ontvangs en behulpsaamheid. Sal beslis weer kom kuier!

Ellen S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen S

We stayed 2 nights and were very pleased with the house. There are 4 of us and Die Prokureurshuis offers space for at least 8 people.

We liked Die Prokureurshuis very much. Owner kept in touch and organised for us to leave our luggage there before time of arrival. The staff was very friendly and welcoming. All necessities were available and everyone off is enjoyed our stay there. We'd recommend this as a great place to stay.

Marie W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie W

Rustig en baie interessant.

Die huis was ongelooflik mooi en netjies. Vriendelike en behulpsame diens.

Leon D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D

Die huisie laat mens nie net gerieflik, maar ook belangrik voel op die dorp.

Die huis is 'n pragtige ou huis met alles wat mens nodig het, en nog meer. Jacques en Janine het ons baie vriendelik en persoonlik ontvang en alles in en om die huis gewys, asook advies vir 'n lekker aandete. Prokereurshuis in Sutherland was een van ons hoogtepunte van ons Noord-Kaap vakansie. Ek beveel die plekkie 100% vir enige persoon aan.

Elmarie T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie T

Lieflike huis.

Ons het baie lekker gebly en gekuier in dié pragtige huis. Sal vir seker graag weer daar gaan oornag.

Jetske F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jetske F

Pragtige, ou huis!

Die huis is lekker gerieflik ingerig en sy grootste pluspunte is vir seker die braaiplek en swembadjie.

Pieter S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S

Eenvoudig, maar skoon en lekker.

Sien sterre.

Anke D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke D

Baie mooi plekkie.

Dit was regtig 'n pragtige plekkie. Lekker rustig.

Tanya T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya T

The absolute best accommodation I've ever stayed in.

The accommodation was stunning, a hidden gem. It was the cleanest of all the places we stayed at for our December trip. I'm only sorry that we did not stay longer - one night is definitely not long enough and I'll be back to stay there again and experience Sutherland in its full beauty one day.

Monique K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique K

Ons kuier was heerlik, die manager, Me. June, was baie behulpsaam.

Ons het baie, baie lekker gebly dankie. June was beskikbaar toe ons hulp nodig gehad het met die stoof. Ons het die huis geniet daar was alles wat ons nodig gehad het.

Nadina C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadina C

Heerlike drie nagte se verblyf vir net twee mense en 'n hond in die grote huis met sy heerlike groot erf. Dit het voorwaar koninklik gevoel.

Jacques het ons vroegtydig gekontak met al die inligting wat ons moontlik kon nodig hê en was deurentyd 'n klik weg vir ondersteuning. Ek het dit ontsaglik waardeer en baie professioneel gevind.

Toy N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toy N

Lieflike, statige ou huis.

Baie ruim huis. Wonderlik vir 'n groot groep. Die verblyf het in al ons behoeftes voorsien. Ongelukkig het ons net een aand kon slaap.

Pieter F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter F

Ons het twee nagte oorgeslaap en baie lekker gekuier.

Alhoewel dit 'n groot huis is en maklik koud kan wees het dit baie karakter. Die sonstoep, kaggel en ondervloerse verhitting in die badkamers maak dit baie knus en ideaal vir 'n lekker kuier in 'n koue Sutherland. Ons sal graag weer hier wil kuier.

Jacus P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacus P

Pragtige ou huis.

Gerieflik. Ligging uitstekend. Goeie diens. Die statige ou, maar goedversorgde, huis was 'n plesier. Ligging in die middel van Sutherland binne loopafstand van alles, kon nie beter nie. Baie goeie diens van Jacques by Jack of the Karoo en June net langs die perseel.

Jacques M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M

Baie, baie netjiese huis.

Ons was almal baie beïndruk met hoe netjies hierdie huis is. As ek reg onthou was hierdie huis in 1938 gebou, maar binne hierdie huis is dit baie modern. Ongelukkig het die weer nou nie so mooi saamgespeel nie, maar dit beteken net dat ons weer sal moet kom kuier in hierdie huis. Ek sal enige tyd weer hierdie huis bespreek.

Sarina V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina V

Pragtige skoon huis met 'n warm hart!

Ons het uit die staanspoor tuis gevoel by hierdie outentieke huis. Die atmosfeer is heerlik warm en huislik. Dankie vir 'n huis weg van die huis!

Andre J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J

Baie ruim en sentraal.

'n Moet besoek. Spandeer tyd. Pad tussen Merweville en Sutherland baie sleg.

Liesel V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel V

Fantasties.

Dit is 'n fantastiese huis - ek dink daar kan groot gekuier word aangesien daar soveel spasie is! Die sterre was onbeskryflik, ons het heerlik by die boma gekuier.

Mandie V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie V

Die prokureurshuis bied waarde vir geld, maar het onpraktiese installasies.

Ongelukkig het die tydskakelaar op die warmwater-geiser veroorsaak dat ons party aande in lou of koue water moes bad. Dit is onprakties om aktief te hê wanneer daar gaste ingeboek is. Daar was geen kennisgewing by 'n muurprop in die een kamer waar die waterstelsel se pomp ingeprop was. Die muurprop is uitgetrek om selfone te laai en dit het gelei tot geen water in die huis nie. Die pomp se muurprop kan nie van binne 'n kamer se muurproppe gevoer word nie. Dit is onprakties.

Marilize H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize H

Die moeite werd!

Goeie waarde vir geld. Vreeslik netjies en het baie ruimte. Sal dit definitief weer besoek!

Hester M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester M

It was amazing to have the whole house to ourselves.

Please just warn the guests about the mice that is looking for a snack. Luckily we saw them in time to stow our food in the vehicle. We only stayed for one night, we did not bother to unpack our stuff.

Die Prokureurshuis se terugvoer

Thank you Hester. We are trying out best to let the mice stay in the veld and not coming into the house looking for food. We will increase our efforts as it looks like the mice poison is not working. Regards, Jacques.

Die Prokureurshuis
Trudi S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trudi S

Home from home.

The accommodation was so super awesome. Reminded us of our farm house. The house had everything you needed from the most basic kitchen accessories to super comfortable beds with high quality linen. We will definitely go back there.

Lizma V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizma V

Gerieflik, en gemaklik.

Huis kon 'n bietjie skoner gewees het. Geen haardroër nie. Skoonmakers het reeds huis binnegekom teen 9:30 terwyl ons nog in die huis was.

Coenraad D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coenraad D

Lekker groot huis met dik duvets vir die nag toe Sutherland omtrent toegesneeu het.

Ook oorgenoeg gratis brandhout verskaf vir die kaggels en alles in die huis funksioneer soos dit moet. Baie groot kamers met goeie badkamergeriewe, kombuis en baie plek om sosiaal te verkeer saam met jou vriende. Alles was netjies en skoon en die eienaar het ons persoonlik alles gewys en hulp aangebied indien enigiets sou verkeerd loop. Hy woon ook in die aangrensende huis, so baie bereikbaar.

Carl R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carl R

Well located, large spacious house.

Ideally located just off the main road. Lovely old house that has kept much of its original character, three cozy fireplaces, a lovely sunny built in stoep, electric blankets for chilly nights. The house could do with a few small things to make it more comfortable. like an extra pot to cater for the numbers it can accommodate, matches to light the fires, and a double adaptor so you don't have to take turns with the toaster, kettle, microwave and coffee machine on the only plug in kitchen. All in all a good place to use as your base.

Annette V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Annette V

Vuil, stink huis. Lieflike dorp! Muise, kakkerlakke.

Sien sterre.

Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 600
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jubileestraat 31, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA243c54aa437888bd2a3f3d50903c6e82456cad8d0c1854f0078037e5e510f2a029328b9caf0934ba37a59b217f56e772c1b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 8 mense 55 5 1 5 31 Jubilee Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.394181470185 20.663490055225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang