Die Regte Rede Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: A.P. Burger-laan 4, Plattekloof, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Regte Rede Guesthouse bied gerieflike oornagverblyf in Plattekloof, 'n voorstad van Kaapstad, en is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers.
Dié gastehuis bied verblyf in 2 pragtig ingerigte kamers met en suite-badkamers. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange. Alle kamers het bykomende geriewe soos haardroërs, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kroegie.
Gaste het ook toegang tot die verhitte, gemeenskaplike swembad en braai-area. Vir diegene wat die area wil verken, is staptoere, wynproe, verskeie restaurante en staproetes binne maklike bereik. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Imke Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- A.P. Burger-laan 4, Plattekloof, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Regte Rede Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: A.P. Burger-laan 4, Plattekloof, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap