Die Rivier-Houthuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Casper En
Leenster ...
Eiendomme 1
Resensies 85
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Renier J - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, uitsig & omgewing is pragtig.
Christelle V - Jan 2024
Algehele gradering
Top notch rest, relaxation, comfort and beauty a stone throw from the city!
Danell O - Nov 2023
Algehele gradering
Rustig, netjies, lekker, verwelkomend.
Piet D - Mei 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsame mense. Absoluut die moeite werd.
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Baie dankie Piet. Julle was darem ook uitstekende gaste. Seën vir julle.
Shaney V - Apr 2023
Algehele gradering
Casper en Leenster was ongelooflik gasvry, fantastiese diens ontvang.
Madelein W - Feb 2023
Algehele gradering
Wonderlik, skoon en netjies.
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Hi, julle
Baie dankie vir jul moeite om n resensie te skryf.
Ons is so dankbaar dat dit vir julle lekker was.
Seëninge,
en ons hoop om jul weer te sien.
Manda P - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekend, kan nie wag om weer terug te gaan nie.
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Dankue Manda, julle was darem self uitstekende en maklike gaste. Sien uit om julle gou weer hier te sien.
Nelene F - Mrt 2023
Algehele gradering
Heartfelt hosts.
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Dankie Nelene, jy was self 'n uitstekende gas. Seën vorentoe en hoop om jou weer te sien.
Joalise R - Des 2022
Algehele gradering
Pragtig tussen die natuur.
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Dankue Joalise, hoop om julle weer te sien. Seën vir julle.
Frikkie V - Nov 2022
Algehele gradering
Lafenis vir die siel.
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Baie dankie Frikkie, dit was 'n plesier om julle hier te hê. Seën en sterkte vorentoe
Willem V - Okt 2022
Algehele gradering
Kan net sê baie, baie fantasties. Bo verwagting.
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Beste Willem
Baie dankie vir jul kuiertjie en mooi woorde, dankie ook dat jul alles so puik agtergelaat het. Seën vir julle.
Christo L - Sep 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Baie dankie Christo. Baie dankie dat julle die woonstel so puik gelaat het, groot waardering daarvoor.
Lenie S - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige plek.
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Dankie Lenie, julle is altyd welkom vir n langer kuier. Seën vir julle.
Jenna G - Aug 2022
Algehele gradering
Relaxing, comfortable and wholesome.
Magda D - Aug 2022
Algehele gradering
Kon nog nie ophou om met mekaar te deel oor hierdie ervaring nie. Onvergeetlike herinnering!
Lees meerBelinda M - Aug 2022
Algehele gradering
What a pleasure!
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Thank you Belinda, it was lovely to have you here. We hope too see you back. Blessings.
Wony D - Jul 2022
Algehele gradering
Wegbreeknaweek met gesin.
Lees meerDie Rivier-Houthuis se terugvoer
Baie dankie Wony. Jul was ook gaste duisend. Heerlik om jul hier te hê en hoop om julle gou weer te sien.
Natascha Z - Jul 2022
Algehele gradering
What a beautiful stay. A must.
Jade V - Jun 2022
Algehele gradering
Uitstekend, gasvry en gemaklik.
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Dankie julle, hoop om jul gou weer te sien. Seën.
Martie R - Apr 2022
Algehele gradering
Ongelooflik, pragtig, prakties, beste diens ooit.
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Liewe Martie,
Dankbaar dat jul dit hier by ons geniet het, altyd welkom!
Julle was darem self uitstekende gaste!
Vrede en seën!
Ruan N - Mei 2022
Algehele gradering
Fantasiese kliëntediens en pragtige verblyf.
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Dankie Ruan, hoop om jul weer te sien. Seën vir julle.
Alphons D - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf!
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Dankie Alphons, hoop julle kom weer kuier.
Aiden M - Jun 2021
Algehele gradering
Amazing
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Thanks so so much Aiden, hope to see you again, stay healthy and save!
Joe L - Mei 2021
Algehele gradering
Ons is hartlik ontvang en met sorg, fyn smaak en opregtheid getrakteer.
Lees meerDie Rivier-Houthuis se terugvoer
Sjoe, baie dankie vir jul woorde: word opreg waardeer en ons sien uit om jul gou weer te sien in die somer! Seën vir julle!
Maryke S - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik ontspan, plek is pragtig, sal weer gaan.
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Dankie Maryke! Dink aan julle en hoop om weer te sien!
Moira B - Mei 2021
Algehele gradering
Lovely setting.
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Hi Moira, thanks for your kind words! All of the very best to you and your family!
Elzaan C - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik en gasvry!
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Liewe Elzaan en Arno, Julle is nou amptelik familie! En baie welkom enige tyd. Baie baie dankie vir die mooi woorde, ons waardeer opreg. Liefde en seën vir julle.
Manda B - Jan 2021
Algehele gradering
Gasvry, heerlikste etes, lekker rustige atmosfeer en natuurskoon.
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Baie dankie julle! Hoop ons sien julle weer! Alles van die heel beste vir jul toegewens!
Lieb K - Mei 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Jacomien N - Des 2020
Algehele gradering
Baie netjies en skoon asook veilig. Sal definitief aanbeveel.
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Baie dankie Jacomien. Sal jul ook graag weer hier wil hê vir 'n kuier.
Christian W - Des 2020
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid, geselskap en kos.
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Dankie Christian, hoop om jou weer te sien!
Jan-chris H - Okt 2020
Algehele gradering
Vrede net buite Johannesburg.
Elmarie B - Nov 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike en professionele diens, wonderlike mense.
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Dankie Elmarie, lekker om julle te ontmoet en altyd welkom.
Alta D - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik, vriendelik en netjies.
Fanie V - Feb 2020
Algehele gradering
Gesellig.
Megan G - Nov 2020
Algehele gradering
Home away from home.
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Thanks Megan, hope to see you again!
Heidi V - Des 2019
Algehele gradering
Al wat ek kan sê is wow!
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Ai liewe Heidi, baie dankie! Dankbaar julle het geniet en hoop om jul gou weer hier te hê!
Noelene L - Nov 2019
Algehele gradering
Excellent, excellent, excellent.
Lees meerDie Rivier-Houthuis se terugvoer
Ai Noelene! I think your review is the best we ever received! Thanks so very very much for your kind words and friendliness while you were here! Hope to see you again and may you be blessed!
Beanca V - Okt 2019
Algehele gradering
Ongelooflike eienaars! Home away from home.
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Baie dankie vir jul kort kuiertjie! Hoop ons sien julle weer!
Clive B - Sep 2019
Algehele gradering
Leenster is vyfster.
Carien V - Sep 2019
Algehele gradering
Rustige, huislike atmosfeer.
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Baie dankie julle! Was vir ons so lekker om jul te ontvang! Seën vorentoe en hoop werklik ons sien jul weer!
Jaco P - Aug 2019
Algehele gradering
Foutloos, pragtig en rustig ek het gevoel soos 'n nuwe mens na die verblyf.
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi woorde! Ons sal jul baie graag weer hier wil hê!
Seën vir julle!
Elizabeth L - Mei 2019
Algehele gradering
Gasvry.
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Dankie Nic, sien uit om jou en Liz weer te sien! Seën vir julle!
Francois S - Apr 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Ai julle, baie dankie!
Groete
Nico M - Mrt 2019
Algehele gradering
Keurig en gasvry.
Yvonne B - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie gawe mense.
Letitia V - Jan 2019
Algehele gradering
Such peace and tranquillity.
Lees meerDaleen H - Apr 2019
Algehele gradering
Uit boonste rakke.
Greg D - Nov 2019
Algehele gradering
Enjoyable and pleasant overnight stay.
Lojanda V - Nov 2018
Algehele gradering
Ongelooflike mooi plek, heerlik bederf.
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Baie dankie Lojanda, ons het julle baie geniet! Ons wil ook na julle toe kom op St Helena!
Anthony D - Okt 2018
Algehele gradering
A cosy home away from home along the Crocodile River.
Lees meerDie Rivier-Houthuis se terugvoer
Hi Anthony! Was wonderfull to host you, all of the best for your future plans and hope to see you again.
Marietjie T - Sep 2018
Algehele gradering
Rustig.
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Hallo Marietjie
Ek is jammer dat dit nie vir jul privaat genoeg was nie. Ons doen altyd moeite om wel dit aan ons gaste te bied. Daar staan ook op die webtuiste se inligting dat dit 'n kamer in 'n huis is. Ons sal jul baie graag weer wil ontvang. Seën vir julle.
Cobus D - Sep 2018
Algehele gradering
Was baie aangenaam. Dankie!
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Baie dankie Cobus, jy was 'n besonderse maklike gas gewees en ons hoop om jou met jou gesin weer te sien. Sterkte met jou loopbaan, ek weet jy het hard gewerk hier.
Nadia P - Sep 2018
Algehele gradering
Uitsonderlike gasvryheid en unieke verblyf.
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Dankie Nadia. Julle was wonderlike, maklike gaste! Seën vir julle.
Diana C - Aug 2018
Algehele gradering
Die Rivier-Houthuis is an absolute gem with the great hosts and fabulous food.
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Thank you so much, would love to have you back!
Mariki V - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was my lekkerste verjaarsdag wat ek nog gehad het.
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Baie dankie Mariki. Ons het net so lekker gekuier. Ons hoop om jul gou weer te sien.
Marj N - Jun 2018
Algehele gradering
Gasvrye mense.
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Dankie dat jul kom kuier het, en hier wag nog baie hout om te kap vir JC. Seën vir julle.
Yolande T - Mrt 2018
Algehele gradering
Warm, gesellig, in die mooiste omgewing.
Hanna V - Apr 2018
Algehele gradering
Wow.
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Hallo liewe Hanna, Julle kry meer as volpunte vir heerlike en maklike gaste om hier te hê; tyd te kort, hoop om jul gou weer te sien.
Jacobus Leon M - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly en ontspan.
Annelie D - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Willemien S - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Elize D - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was 'n onvergeetlike lekker naweek wat ons altyd sal bybly.
Lees meerKaren V - Feb 2018
Algehele gradering
Soos ons kindertydse vakansies by ver familie: sprokiemooi en lekker, en sien sommer nou al uit na volgende jaar se besoek.
Lees meerDie Rivier-Houthuis se terugvoer
Jul woorde maak my nederg en dankbaar dat jul dit geniet het! Sien uit om jul weer te sien!
Danielle G - Feb 2018
Algehele gradering
Uitsonderlike gasvryheid.
Lees meerMariska B - Feb 2018
Algehele gradering
Voel soos familie.
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Jy is 'n absolute skat! Ons wil weer saam met jou kuier!
Aneske H - Jan 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Baie dankie Aneske. Hoop om jul weer te sien Kom rus hier as hy visvang!
Groete
Leenster
Elaine V - Jan 2018
Algehele gradering
Baie intiem, mooi en rustig. Lekker kos en baie aangename mense.
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Dankie Elaine, hoop om jou en Louis weer te sien!
Zenda B - Jan 2018
Algehele gradering
10 uit 10 vir Leenster en haar pragtige honde en heerlike ontbyt!
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Dankie Zenda! Sien jou binnekort weer!
Susan V - Sep 2018
Algehele gradering
Rustig, pragtige huis.
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Dankie Susan. Ek hoop om jul weer te sien. Seën vir julle.
Buks L - Jun 2018
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid, gerieflike bed en kamer. Baie lekker ontbyt.
Lex K - Jun 2018
Algehele gradering
Heerlike verblyf en vriendelik gasheer/dame.
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Dankie julle, ek hoop om jul gou weer te sien.
Nicolene J - Jan 2018
Algehele gradering
Besonders en uniek, klein juweel!
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Dankie Nicolene, hoop om jul weer te sien, seën vir jou.
Amanda D - Nov 2017
Algehele gradering
Die toppunt van gasvryheid! Dankie Leenster en Casper!
Lees meerDie Rivier-Houthuis se terugvoer
Beste Amanda en Brian,
Julle was wonderlike en gemaklike gaste! Baie dankie ook vir die mooi woorde, ons hoop om julle gou weer te sien!
Terry B - Nov 2017
Algehele gradering
Great host. Great food and great setting. Rested well. Thank you!
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Liewe Terry,
Julle sal altyd meer as welkom wees by ons! Baie dankie!
San-marie S - Sep 2017
Algehele gradering
Gesellig.
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Baie dankie, hoop om julle weer te sien!
Stephanie H - Aug 2017
Algehele gradering
We had a fanstastic weekend.
Lees meerDie Rivier-Houthuis se terugvoer
Baie dankie julle liewe 2 mense! Ons kuier saam met julle was werklik spesiaal, en ons sien daarna uit om julle in die somerweer te sien!
Veronika H - Aug 2017
Algehele gradering
Dis n warm verwelkomende tuiste weg van die huis af.
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Baie danke Louis en Veronika. Ek hoop werklik om jul weer te sien en weer te braai, as dit nie so koud is nie.
Leonore V - Jul 2017
Algehele gradering
Feels like home.
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Baie dankie julle twee! Hoop ons sien jul in die somer! Seën vir jul!
C& L
Sue M - Jul 2017
Algehele gradering
Home away from home - hospitality at its best in a stunning setting.
Lees meerDie Rivier-Houthuis se terugvoer
Dear Sue,
Thank you so much for your kind words! We would love to see you back! Hope your dad is well, love to everyone.
Kindest regards,
C& L
Sue-jani Anneri G - Jun 2017
Algehele gradering
My ervaring was baie lekker. Baie vriendelike en hulpvaardige mense, dit was baie skoon en pragtig!
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Baie dankie, Sue. Seen vir julle.
Adele D - Mrt 2017
Algehele gradering
Unforgettable, friendly, homely.
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Liewe Blly, Adele en Isabel!
Baie dankie vir jou mooi woorde! Dit was werklik lekker om jul hier te he, enige tyd weer is jul hartlik welkom!
Vriendelike groete
Casper en Leenster Eloff
Shireen W - Jul 2017
Algehele gradering
Welcoming and lovely.
Leande D - Jun 2017
Algehele gradering
Invitingly warm and friendly cabin in the woods.
Lees meerDie Rivier-Houthuis se terugvoer
Baie dankie Leande! Hoop werklik om jul weer te sien! Vriendelike groete!
Gerhardus Dirk D - Sep 2017
Algehele gradering
Asemrowend en uit die boek uit.
Die Rivier-Houthuis se terugvoer
Baie dankie Dirk en Melinda! Hoop om julle weer te sien!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 53, Riverside-weg, Driefontein, Muldersdrift, 1747, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang