Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Rivier-Houthuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Renier J
1 nag
5.0
Mrt 2024

Rustig, uitsig & omgewing is pragtig. Awesome verby. Die ontvangs was vriendelik, fotos is presies soos dit in die eenheid is. 'n Aanbeveling vir enige persoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle V
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Top notch rest, relaxation, comfort and beauty a stone throw from the city! Exceeded all expectations for my 2-night hideaway! Mindful hosts, beautifully decorated apartment, super comfortable bed, very tasty breakfast (good portion size), extremely well-stocked honesty bar, with a fabulous river view (no mosquitoes). Do plan to enjoy something from their supper menu – five star!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danell O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Rustig, netjies, lekker, verwelkomend. Baie lekker rustige plek. Tannie is great, sy laat 'n mens baie welkom voel. Sal beslis weer by die Die Rivier-Houthuis kuier as ek weer in die omtrek is. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie vriendelik en behulpsame mense. Absoluut die moeite werd. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Casper En Leenster
Die Rivier-Houthuis
Baie dankie Piet. Julle was darem ook uitstekende gaste. Seën vir julle.

Shaney V
1 nag
5.0
Apr 2023

Casper en Leenster was ongelooflik gasvry, fantastiese diens ontvang. Sal definitief weer gaan en vir enige iemand aanbeveel. Fantasties. Vriendelik. Gasvry. Rustig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Wonderlik, skoon en netjies. Die plekkie is besonders mooi en die kliëntediens is uit die boeke. Sal verseker hierdie plekkie aanbeveel, al is dit vir 1 aand en of langer. Dankie tannie Leenster vir die heerlike verblyf, vriendelikheid en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Casper En Leenster
Die Rivier-Houthuis
Hi, julle Baie dankie vir jul moeite om n resensie te skryf. Ons is so dankbaar dat dit vir julle lekker was. Seëninge, en ons hoop om jul weer te sien.

Manda P
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Uitstekend, kan nie wag om weer terug te gaan nie. Leenster en Casper gaan uit hul pad om jou welkom te laat voel. Ek sal enige tyd weer teruggaan. Leenster is 'n bo-baas kok, en dankie, Casper, vir die lekker Bosveld-vuur wat jy vir ons gemaak het. Sien julle gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Casper En Leenster
Die Rivier-Houthuis
Dankue Manda, julle was darem self uitstekende en maklike gaste. Sien uit om julle gou weer hier te sien.

Nelene F
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mrt 2023

Heartfelt hosts. Leenster en Casper se gasvryheid laat 'n warm gevoel in mens se hart. Die Rivier-Houthuis is 'n stunning blyplek en het die stilte van die natuur geabsorbeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Casper En Leenster
Die Rivier-Houthuis
Dankie Nelene, jy was self 'n uitstekende gas. Seën vorentoe en hoop om jou weer te sien.

Joalise R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Pragtig tussen die natuur. Ons het heerlik gekuier. Die kinders het dit gate uit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Casper En Leenster
Die Rivier-Houthuis
Dankue Joalise, hoop om julle weer te sien. Seën vir julle.

Frikkie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2022

Lafenis vir die siel. Pragtige natuurskoon, met uitsig oor die rivier. Baie vriendelik ontvang deur Casper en Leenster en 'n lekker ontbyt die volgende oggend. Die Rivier-Houthuis is baie netjies, met baie ekstras. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Casper En Leenster
Die Rivier-Houthuis
Baie dankie Frikkie, dit was 'n plesier om julle hier te hê. Seën en sterkte vorentoe

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Casper En
Leenster ...

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 53, Riverside-weg, Driefontein, Muldersdrift, 1747, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f38bc399757c4f7c1e960a7f35e948814e923c40df09239e91a81cd6c5e73fe837a44cb1d8c0752da0de18bfe882d9b475b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 4 mense 85 5 1 5 Plot 53 Riverside Road Driefontein 1747 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.00494 27.8333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang