Die Rivier-Houthuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 53, Riverside-weg, Driefontein, Muldersdrift, 1747, Gauteng
- Vanaf R2 100 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Die Rivier-Houthuis is op die oewer van die Krokodilrivier naby Muldersdrift in die Wieg van die Mensdom.
Die pragtige luukse woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en kyk uit oor die rivier. Die woonstel beskik oor 'n ruim slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, en in die leefarea is daar 'n luukse afslaan-dubbelbed. Daar is 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n mikrogolf, induksiekookplaat, yskas toegerus.
Daar is 'n TV met toegang tot Netflix en DStv Now. Daar is ook 'n braai-area en staproetes. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die eiendom maak gebruik van sonkrag en word nie geraak deur beurtkrag nie.
Die Rivier-Houthuis is digby verskeie trou-venues soos Inimitable, Memoire, Glenburn Lodge, Avianto, The Ground en Cradle Valley Lodge. Ons is ook net 'n hanetree vanaf die Sterkfonteingrotte en Maropeng en ongeveer 15 minute van Lanseria Lughawe af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Nagportier
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Vlaams
Maaltye Aangebied
- 24-uur Kamerbediening
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Drankies ingesluit
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Dienste
- Kamerbediening
- Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Mandjie met peuselhappies
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Casper En
Leenster ...
Eiendomme 1
Resensies 85
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Erf 53, Riverside-weg, Driefontein, Muldersdrift, 1747, Gauteng
- Gaste dink Die Rivier-Houthuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Muldersdrift Wes-Rand Krugersdorp Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 53, Riverside-weg, Driefontein, Muldersdrift, 1747, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang