Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Rolbos Loxton Guest Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaretha Prinsloo-straat, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Die Rolbos Loxton Guest Cottage is aan die buitewyke van Loxton in die Bo-Karoo. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n houtkothuis met 2 slaapkamers langs 'n oop park wat met ou denne- en peerbome omring word. Dis ook langs 'n stuk land wat vir landboudoeleindes gebruik word.

Elkeen van die 2 slaapkamers het 'n koningingrootte-bed. Daar is 1 badkamer met 'n toilet, 'n stort, en 'n wasbak, asook 'n oopplan-kombuis, 'n sitarea en 'n eetarea. Die sitarea het 'n kaggel wat ideaal is vir koue wintersaande en die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, gasstoof en 'n oond. Die etenstafel het sitplek vir 4. Gaste kan op die buitedek ontspan en kyk hoe die son sak. Daar is ook 'n braai-area onder die dek.

Daar is oorgenoeg parkeerplek en 'n dam wat as die swemplek dien op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Nico J
Saam met vriende
5.0
Uitstekend. Dit was 'n goeie ervaring. Alles soos bespreek het.
Aug 2024
Berlo C
Saam met lewensmaat
5.0
Bia lekker en rustig. Baie lekker. Daar is geen TV en WiFi nie, dus sal ons aanraai dat WiFi geïnstalleer word.
Jun 2024
Charlé G
Gesin met tieners
5.0
Aanbeveelbaar. Was mooi so tussen niks en nêrens. Oulik plek met alles wat jy nodig het.
Mrt 2024
Cobus R
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike ontvangs en behulpsame gasheer. Verblyf soos geadverteer.
Jan 2024
Magriette D
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik, vriendelik en baie netjies. Dit het al my verwagtinge oorskry. Netjies, goed ingerig, skoon en baie vriendelike ontvangs. Veilig, maklik be...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Son Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Margaretha Prinsloo-straat, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Rolbos Loxton Guest Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Loxton Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaretha Prinsloo-straat, Loxton, 6985, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7083454c74337c6cc6b93c17fe4149e7ce71ac18e470d0a06eb13c93c7042c0776c3d304dbe039abb30748cc5e7598583c9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 36 5 1 5 Margaretha Prinsloo Street Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.475723436411 22.349388024645

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang