Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Rondawel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Thesna B
1 nag
5.0
Des 2024

Rustig, vreedsaam, skoon, goed toegerus. Gasvry ontvang, vars blomme in die kamer. Skoon met alles wat jy nodig het. Verwelkomende loofryke tuine. Voorwaar 'n vind-rus na 'n lang warm pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Grasgroen en stilte. Pragtige oorslaapplek om die langpad meer draaglik te maak. Ons het baie lekker gebly - als wat jy nodig vir 'n asemskep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie V
1 nag
5.0
Des 2024

Vriendelike diens. Baie netjies, veilig en goed geleë op pad Kaap toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Vriendelike gasvrou. Netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Dit is 'n mooi netjiese plek met genoeg spasie. Baie stil en nie ver van die hoofpad. Perfekte oorblyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alwyn P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Very enjoyable, will definitely go again. Very friendly host, who really wants to assist to make your stay the best it can be. The rondawel unit we stayed in is a little gem, decorated with an old-world charm, combined with the yellow wood floors, all adding to a very enjoyable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst V
1 nag
5.0
Okt 2024

Pleasant stay. Second time to stay here. Friendly reception. Clean, neat and excellent value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark J
1 nag
5.0
Sep 2024

Relaxing. Really great! Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kyle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wonderful. Our stay was very nice, the accommodation was a warm welcome after the cold weather. The sunrise and sunset were spectacular.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo V
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Lekker pure plaas . Kan nie wag vir volgende kuier nie. Gasvrou, ongelooflik uit haar pad gegaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kotie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S542, Trompsburg, 9913, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxZWQyMjhjLWJkYTgtNDY2MC1hMGNiLWMzYzI4MzMzZTljMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 113 5 1 5 S542 Trompsburg 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.026022 25.715379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang