Die Rondawel
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Kotie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 98
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Kyle V - Sep 2024
Algehele gradering
Wonderful.
Theo V - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker pure plaas .
Carlien B - Jun 2024
Algehele gradering
Relaxing stunning surrounds.
Ernst V - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker draffie die oggend op plaas gehad. Vars skoon lug en oop vlaktes.
Helen A - Apr 2024
Algehele gradering
Restful and peaceful.
Marinda B - Mrt 2024
Algehele gradering
Versteekte juweel.
Frik P - Mrt 2024
Algehele gradering
Kotie is 'n wonderlike gasvrou en alles wat jy nodig het, is daar.
Yolande K - Feb 2024
Algehele gradering
Pragtige oase.
Ryan K - Mrt 2024
Algehele gradering
Beautiful, welcoming and peaceful.
Jonathan & Leone E - Apr 2024
Algehele gradering
Magical!
Flippie B - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker.
Die Rondawel se terugvoer
Hi Flippie, ek is baie jammer oor die honde. Dit was net omstandighede buite my beheer dat hul daar moes slaap.
Michelle W - Des 2023
Algehele gradering
Beste oornag plek.
Annamarie P - Des 2023
Algehele gradering
Skoon, netjiese eenheid in 'n goedversorgde tuin. Sal beslis weer gaan kuier.
Alrika V - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Alida Susanna Kleynhans K - Nov 2023
Algehele gradering
Lieflike uitrus op die plaas.
Lees meerAnton B - Sep 2023
Algehele gradering
Netjiese, skoon en stylvolle plaasverblyf.
Etienne E - Mei 2023
Algehele gradering
Kotie en haar familie, asook haar sus was fantasties. 'n Werklike plaaservaring soos min. Indien ons weer in daardie omgewing is, sal ons beslis op geen ander plek bly nie.
Ria D - Jan 2023
Algehele gradering
Rustige, skoon, netjiese en veilige oornagverblyf.
Die Rondawel se terugvoer
So bly julle het julle tydjie hier by die Rondawel geniet. Sien julle gou weer.
Shirley M - Sep 2023
Algehele gradering
Peaceful and spacious.
Kobus C - Sep 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, baie vriendelik.
Elsabe B - Mrt 2023
Algehele gradering
Beautiful farm with quaint accommodation.
Ivana V - Jan 2023
Algehele gradering
Excellent.
Andre K - Jan 2023
Algehele gradering
Plaasatmosfeer.
Michelle W - Des 2022
Algehele gradering
Love die plek!
Odette B - Nov 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Lees meerAndrew B - Okt 2022
Algehele gradering
Absolutely great.
Stefanus Johannes S - Jul 2022
Algehele gradering
Salig.
Ilse E - Jun 2022
Algehele gradering
Egte plaasgasvryheid!
Claudia D - Apr 2022
Algehele gradering
'n Karooplaas met die pragtigste tuin - nommerpas in alle opsigte vir 2 baie moeë reisigers.
Lees meerNeil P - Mrt 2022
Algehele gradering
Peace and quiet. Good, fresh air.
Mareli E - Jan 2022
Algehele gradering
Sterk aan te bevele.
Elani G - Jan 2022
Algehele gradering
Perfekte plekkie vir 'n oornag na 'n lang dag se reis.
Filla D - Jan 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik, nietjies en skoon in 'n mooi omgewing.
Jaco D - Jan 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelik. Pragtige omgewing en eenheid.
Hannetjie P - Nov 2022
Algehele gradering
Alles wat 'n mens nodig het vir oornag.
Edith J - Okt 2022
Algehele gradering
Aangename verrassing!
Gerry En Lina S - Aug 2022
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike plaaservaring. Ons was bevoorreg om gedurende lamtyd te beleef hoe die pasgebore lammers blêr en rondspeel.
Janneke V - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige plaas en verblyf. Bobaas gasvryheid.
Chantel V - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige groen tuin - kon dadelik ontspan.
Marilise V - Des 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs.
Dehan T - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjiese en skoon oornagbestemming.
Hendrik M - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig, kalm en stil.
Dalene M - Sep 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker oorgebly op die skaapplaas.
Chris E - Mei 2021
Algehele gradering
Beste plek ooit.
Cristine J - Des 2021
Algehele gradering
Pragtig! Baie skoon en netjies en baie smaakvol!
Christie V - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig plaas-oase
Joey J - Jan 2021
Algehele gradering
Stunning plek.
Johan P - Jan 2021
Algehele gradering
Oornag in Die Nessie.
Carla P - Des 2021
Algehele gradering
Oase in die Vrystaat.
Irma H - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik oornag.
Corrie M - Aug 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik en goeie waarde vir geld.
Simore V - Jan 2021
Algehele gradering
Oulike plekkie, mooiste tuin!
Frances V - Des 2021
Algehele gradering
Oornag. Netjiese kamer. Badkamer kort aandag.
Craig K - Mrt 2021
Algehele gradering
Working farm.
Lia B - Des 2020
Algehele gradering
Fantastiese oornagervaring.
Gezina K - Des 2020
Algehele gradering
Absoluut wonderlik
Anthea S - Des 2020
Algehele gradering
We stayed overnight at Die Rondawel en route to Cape Town.
Ralene F - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Antoinette V - Nov 2020
Algehele gradering
Fantastic stay over.
Engela V - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker paradysie.
Louise S - Jan 2020
Algehele gradering
'n Perfekte oornagslaapplek. Sou egter graag langer wou bly as die tyd dit toegelaat het.
Die Rondawel se terugvoer
Dit was heerlik om jul te ontvang Louise! Dit is altyd lekker om te hoor hoe gaste ook ons lushof van 'n tuin geniet!
Ilse V - Jan 2020
Algehele gradering
Gerieflike oornagverblyf tussen George en Pretoria.
Die Rondawel se terugvoer
Bly jul het dit geniet Ilse! Hoop om jul weer te ontvang!
Renier B - Jan 2020
Algehele gradering
100% perfek vir ons behoefte. 5 ster voëlkyk opsie!
Die Rondawel se terugvoer
Dit was 'n fees om jul te ontvang oom. Die kennis wat ons self opgedoen het by jul agv die voëls is van onskatbare waarde! Ons is bevoorreg om in die paradys te woon en werk, en daagliks gegroet te word met voël-gesang en in die aand nag-gesê te word deur die nonnetie-uil! Hoop om jul weer te ontvang!
Elsabe H - Jan 2020
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid, netjies en skoon verblyf, 'n lushof.
Die Rondawel se terugvoer
My "kersie op die koek" is as ek gelukkige gase het wat ons stukkie paradys net so geniet soos ons! Dankie Elsabe vir jul kuier, jul moet verseker volgende keer 'n dag langer bly!
Marlisé T - Jan 2020
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Die Rondawel se terugvoer
As ons gaste met 'n verkwikte gees wegry is ons gelukkig! Hoop om jul gou weer te sien Marlise!
Dave P - Des 2020
Algehele gradering
Peaceful and quiet.
Sarah P - Jan 2020
Algehele gradering
Most beautiful evening walk. Our dogs were delighted and most welcome.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die mooiste aand-stappie. Ons honde het dit geniet en was welkom.
Die enigste klein negatiewe aspek was die hoenderreuk, maar andersins ideaal.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Die Rondawel se terugvoer
Glad you enjoyed our home away from home. Yes we do have a chicken smell! One of the results of a working farm ;) with 21000 chickens producing eggs! We do grow our own veggies and use our own organically produced compost from chicken manure to fertilize our veg garden and feed for the livestock. As we are a working farm, various "farm-smells" and farm activity and noise is present. But at least we do not have any traffic noise! Hope to see you again.
Margaret C - Feb 2020
Algehele gradering
Very welcoming hostess. We stayed in The Nessie unit.
Pieter V - Des 2019
Algehele gradering
Onverwagte oase.
Die Rondawel se terugvoer
Om 'n Vrystaatse sonsondergang op die vlaktes te beleef is 'n besonderse ondervinding! Bly ons kon dit met jul deel! Hoop om jul vinnig weer te sien en te onthaal in ons oase!
Nelia L - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige plek.
Die Rondawel se terugvoer
Bly jul was gelukkig by ons Nelia. Dit is heerlik as ons gaste tevrede is!
Mj G - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjies en stylvol met pragtige tuin.
Die Rondawel se terugvoer
Het lekker saam met jou gekuier Tienie. Dit is 'n voorreg om ander natuur-liefhebbers te ontmoet! Hoop om jou gou weer te sien!
Talita M - Des 2019
Algehele gradering
Fantastiese geriewe, vriendelike diens en ideale ligging.
Die Rondawel se terugvoer
Ons is self lief vir ons hondekinders, daarom is hul altyd welkom Talita. Die rustigheid wat ons groot "ou-groen reuse" skep kan nie onderskat word nie! Hoop om jul gou weer te sien!
Joanne K - Des 2019
Algehele gradering
Very comfortable and beautifully decorated.
Die Rondawel se terugvoer
It was lovely to meet and host you Joanne. Hope to see you soon!
Lené V - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtige verblyf met baie vriendelike diens.
Die Rondawel se terugvoer
Skoonheid en netheid is hoop op ons prioriteit lysie! Hoop om jul weer te ontvang Lene
Jan V - Jan 2019
Algehele gradering
Wonderlike, rustige oorslaap naby aan N1.
Die Rondawel se terugvoer
Rus en vrede is waarna ons streef! Bly ons kon jul dit bied Jan! Hoop om jul weer te ontvang!
Edwin F - Jan 2019
Algehele gradering
Lekker plaas!
Die Rondawel se terugvoer
Die plaas lewe is altyd aantreklik vir die kinders! Hoop om jul weer te ontvang Edwin!
Deon L - Des 2019
Algehele gradering
Lekker oornagplekkie.
Die Rondawel se terugvoer
Bly ons kon jul kuier lekker maak Deon! Dit is alty lekker om te hoor die gaste geniet ons vars-gebakte beskuit en eiers en die kinders die speel geriewe! Ek sien uit om jul weer te ontvang!
Jan D - Nov 2019
Algehele gradering
Baie goeie diens en ruim goeie verblyf.
Die Rondawel se terugvoer
Dit was lekker om oom te ontvang. Ons probeer altyd help waar ons kan al is dit net met aandete as jul laat arriveer! Hoop om oom weer te sien!
Louisa V - Des 2018
Algehele gradering
Ons was verras met die diens wat ons gekry het in hierdie buitewyke van 'n klein Vrystaatse dorpie.
Die Rondawel se terugvoer
Die Vrystaat het baie interessante plekkies, die geheim is om hul te ontdek! Bly dat ons een van die verrassings kon wees! Hoop om jul weer te ontvang Louisa!
Elizabeth V - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike oase naby die N1.
Die Rondawel se terugvoer
Dit was heerlik om jul te ontvang Elizabeth.
Ons hoop om jul gou weer te sien.
Groete
Anphia
John W - Okt 2018
Algehele gradering
Wonderful place and hosts.
Die Rondawel se terugvoer
It was so nice to meet you and Judith John. Glad you enjoyed our little hide-away. Hope to see you again.
Monica J - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlik rustig, baie smaakvol ingerig, heerlike ontbyt.
Lees meerDie Rondawel se terugvoer
Dit was heerlik om julle te ontvang Monica. Ons is so bly jul kon die rustigheid van ons plasie in die Vrystaat geniet. Ons hoop om jul gou weer vir n naweek te sien.
Liezl C - Apr 2018
Algehele gradering
Gasvryheid gevolg met heerlike slaap.
Die Rondawel se terugvoer
Bly as jul gelukkig was Liezl. Hoop om jul weer te sien!
Pieter V - Feb 2018
Algehele gradering
Onvergeetlike ervaring.
Die Rondawel se terugvoer
Was heerlik om jou te ontvang Pieter. Altyd lekker om nuwe mense te ontmoet! Sien uit om jou gou weer te sien.
Mireille J - Jan 2018
Algehele gradering
Pragtige verblyf geleë tussen bome en 'n tuin wat jou laat wonder is jy regtig op 'n gasteplaas.
Die Rondawel se terugvoer
Dit was heerlik om julle te ontmoet Mireille, hoop regtig om julle gou weer te sien!
Gerrit T - Jan 2018
Algehele gradering
Plattelandse gasvryheid.
Die Rondawel se terugvoer
Dit was heerlik om jul te ontvang Gerrit. Bly julle kon deel in ons tuin-rustigheid. Hoop om jul weer te sien.
Marie V - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlik!
Die Rondawel se terugvoer
Dit was heerlik om jul te ontmoet en te onthaal tannie! Hoop om jul weer te sien!
Jana H - Des 2018
Algehele gradering
'n Bekoorlike oornagrondawel, privaat en gerieflik ingerig!
Die Rondawel se terugvoer
Wonderlik om inligtig en nuwe ervarings oor te dra Jana! Ek glo mens moet iets nuuts leer elke dag! Bly jul ondervinding en ervaring was lekker, hoop om jul weer te onvang!
Deon T - Des 2018
Algehele gradering
Hartlike ontvangs en vriendelike diens met baie netjiese kamer en mooi tuin.
Die Rondawel se terugvoer
Dit was heerlik om jul te ontvang Deon. Ek is vreeslik bly as jul dit hier geniet het. My doel is om n lafenis te skep na n laaaang N1 rit.
Hoop om jul weer te ontvang!
Yelia H - Des 2018
Algehele gradering
Ons verblyf was baie aangenaam en ontspanne.
Die Rondawel se terugvoer
Dit was heerlik om jou en Stephen te ontvang Yelia. Ons is baie bly as ons plekkie jul kon help ontspan na die lang pad.
Hoop om jul gou weer te sien.
Groete
Anphia
Alan F - Mrt 2018
Algehele gradering
Peaceful location, friendly host and comfortable accommodation.
Die Rondawel se terugvoer
It was a pleasure meeting you, Alan. I hope you enjoyed your visit to sunny (or in this case, rainy) South Africa! We hope to see you again on your next visit to our lovely country.
Enjoy your tour and travel safe!
Thomas A - Des 2017
Algehele gradering
Vriendelike veilige familieplaas met respek vir privaatheid, wonderlike aandag aan detail, pragtige oase in die Vrystaat grasveld, sal enige tyd weer oorbly.
Die Rondawel se terugvoer
Was heerlik om jou en Caz te ontmoet! Lekker gekuier om die boma saam met julle! Hoop om jul gou weer te sien!
Colette J - Des 2017
Algehele gradering
'n Regte oase na 'n langpad se ry. 'n 5-ster bederf!
Die Rondawel se terugvoer
Dit was net n voorreg om jul te ontvang Colette! Gevoel ons ken mekaar al jare! Hoop ons sien jul gou weer!
Carlien G - Des 2017
Algehele gradering
Onvergeetlik spesiaal, ons kom vir seker terug!
Die Rondawel se terugvoer
Dit was sooo lekker om julle te ontmoet Carlien. Die kinders het hulle regtig terdeë geniet. Elke persoon wat ons hier ontmoet verryk ons lewens en dit was verseker ook so met julle.
Norma P - Des 2017
Algehele gradering
Vriendelike diens, netjies, skoon. Goed toegerus. Ons sal beslis weer inboek.
Die Rondawel se terugvoer
Dit was heerlik om julle te ontvang Kobus. Sien uit om jul gou weer te sien.
Diane L - Des 2017
Algehele gradering
A hidden gem!
Die Rondawel se terugvoer
It was a pleasure hosting you guys Diane. Every one of our guests feels like family when they leave.
Hope to see you soon again.
Dewald R - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Die Rondawel se terugvoer
Baie dankie Dewald, hoop om jou gou weer te sien.
Peter S - Sep 2017
Algehele gradering
Wonderlik
Die Rondawel se terugvoer
Was heerlik om jul te ontvang Peter. Sien uit om jul weer te sien in die toekoms.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: S542, Trompsburg, 9913, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang