Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Rondawel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 124 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Samantha L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

We will stay at Die Rondawel again! We had a very comfortable stay. Our hostess was friendly and helpful and made us feel very welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netjies en vriendelik. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vida V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlik geslaap op pragtige plaas. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Gerieflik. Baie lekker en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse W
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Perfekte halfpad stop tussen die kus en Gauteng. Ek sal Die Rondawel aanbeveel, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David H
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Lovely farm stay! Very comfortable and clean accommodation set in a beautiful farm garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Puik! Wat 'n juweel in die hartjie van die Vrystaat. Ek is so spyt ons het eers 19:00 by die Rondawel arriveer, want dit is so mooi daar en alles is so keurig en netjies. Sal graag weer daar wil tuisgaan. Kotie doen soveel moeite vir haar gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Sal vir enigeen aanbeveel. Baie lekker gebly. So rustig. Gasvrou en gasheer uiters vriendelik. Sal aanbeveel vir oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Uniek, rustig, skoon en netjies. Dit was so lekker rustig in 'n besondere mooi tuin. Die honde het ook baie plesier gebring. Baie behulpsaam en lekker op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

My harts plek. Ons slaap elke jaar daar oor en sal weer volgende jaar so doen. Ons love die plek te veel. Alles is pragtig en die mooiste tuine.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kotie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 124

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S542, Trompsburg, 9913, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxZWQyMjhjLWJkYTgtNDY2MC1hMGNiLWMzYzI4MzMzZTljMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 124 5 1 5 S542 Trompsburg 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.026022 25.715379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang