Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Rondawel

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S542, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Rondawel is op 'n plaas sowat 6 km buite Trompsburg, 'n dorpie net langs die N1, geleë.

Die Rondawel-eenheid is omring deur 'n tuin wat baie mooi versorg is. Dié tuin-eenheid beskik oor 1 slaapkamer met slaapplek vir 4 gaste. Daar is 2 enkelbeddens wat teen mekaar geskuif is om 'n koninggrootte-bed te vorm, asook 'n enkelbed met 'n addisionele uitrol-enkelbed wat onder die enkelbed is. 'n Kinderbedjie kan op aanvraag voorsien word. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die Nessie-eenheid is omring deur 'n tuin wat baie mooi versorg is. Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Hierdie eenheid lei na ’n houtdek met groot deure wat na die tuin oopmaak. Daar is 'n dubblebed en die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet.

Die Rondawel het 'n kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, breekware, eetgerei, induksiestoof en 'n yskas-vrieskas, waar Die Nessie net 'n yskas en breekware het. Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek beskikbaar vir albei.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Theo V
5.0
Lekker pure plaas . Kan nie wag vir volgende kuier nie. Gasvrou, ongelooflik uit haar pad gegaan.
Jun 2024
Carlien B
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing stunning surrounds. We had a wonderful, relaxing stay for a stopover to JHB.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Ernst V
5.0
Lekker draffie die oggend op plaas gehad. Vars skoon lug en oop vlaktes. Uitstekende waarde vir geld. Netjies, skoon. Baie goeie matras en kussings. V...
Sien meer
Mei 2024
Helen A
5.0
Restful and peaceful. Peaceful and restful, enjoyed it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Marinda B
Gesin met klein kinders
5.0
Versteekte juweel. Die eenheid is lekker ruim en het alles wat nodig is vir 'n selfsorg-oorblyf. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kotie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • S542, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Gaste dink Die Rondawel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S542, Trompsburg, 9913, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxZWQyMjhjLWJkYTgtNDY2MC1hMGNiLWMzYzI4MzMzZTljMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 97 5 1 5 S542 Trompsburg 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.026022 25.715379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang