Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Rooi Granaat

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Karen S
1 nag
5.0
Jan 2025

Heerlike sielsrus. Fantastiese blyplek en gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Die Rooi Granaat
Heerlike ervaring saam met julle en weet julle sal altyd welkom wees! Dankie vir vriendelike, gemaklike saamwees en julle’t alles mooi opgepas! Groete Wilma

Jaco V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Tuin is 'n lushof en die huis pragtig met outydse sjarme. Uitstekende gasvrou. Heerlik gebly. Die verblyf is ruim, skoon en netjies. Kos is baie lekker. Word hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Die Rooi Granaat
Goeie naand! My hart steeds vol blydskap om ou bekendes op hierdie manier te mag raakloop! Baie dankie vir jul verblyf en die vriendelike terugvoer, waardeer dit opreg! Seën vir julle en vertrou ons paaie kruis vorentoe! Groete Wilma

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Jy voel dadelik tuis in hierdie koel lushof. Die gastehuis is ingerig in ’n lieflike ou huis met ’n pragtige, boomryke tuin. Die vriendelike eienaar het ons goedgunstiglik na een van die ruim binnekamers (met lugverkoeling) geskuif nadat ons, ná ons bespreek het, eers besef het die kothuis in die tuin het slegs ’n bad en nie ’n stort nie. Ons is met koffie en beskuit en wonderlike stories oor die dorp verwelkom en ook die volgende dag weer so gegroet, en omdat ons die enigste gaste was, het sy vir ons plek by Phoenix-restaurant bespreek vir aandete en ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Die Rooi Granaat
Baie dankie! Werklik 'n groot voorreg gewees om julle te kon ontmoet! Dankie vir die maklike manier waarop julle gou tuis geword het en julle uitreik na ons dorp! Ons waardeer dit opreg! Werklik lieflike, vriendelike gaste, altyd welkom hier en sien reeds uit na 'n volgende kuier saam oor 'n heerlike ete!

Wikus E
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Gemaklik, skoon en vriendelike diens. Lekker gebly! Vriendelike gasvrou.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Wilma
Die Rooi Granaat
Voorreg julle te kon ontmoet en julle sal altyd meer as welkom hier wees! Baie dankie vir jul vriendelikheid en mooi manier waarop julle alles gelaat het. Waardeer terugvoer en positiewe insette. Voorreg gewees julle te kon ontmoet!

Vince A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Lovely stay; super friendly, welcoming host. Amazing garden. Lovely stay. Wilma is a great host and does all the housework herself. Very neat presentation, lovely hosting, super clean and safe. Wilma is engaging and will go to the ends of the world to assist you. The last food stop, most of the time, is in Bloem (1.5 hrs away). So patrons should always come prepared with supper and/or breakfast as amenities in the greater town are limited. The red and blue rooms are close to the road; if you are a solid sleeper, no problem. Otherwise, I would recommend every other room in the establishment, as they are far enough and shielded from the heavy trucks passing through town. Wilma is an incredible host; truly an amazing, caring person. For summer time, if you have an affinity for mosquitoes, take Moz spray or mats.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Die Rooi Granaat
It was indeed a privilege having your family! Thank you for being wonderful guests and the way you reached out to the other guests! You left everything so spotless! Looking forward to having you, always be more than welcome here!

Emmie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Plattelandse sjarme. Heerlik gebly by Wilma en die Rooi Granaat. Lekker ou agastoof in die kombuis, kaggelvuur in die sitkamer, elektriese kombers op die bed en Wilma se warmte en gasvryheid. Lekker wegbreek uit Bloemfontein vir 'n aand of naweek. Of oorbly net af van die N1 oppad Noorde of Suide toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Die Rooi Granaat
Emmie, verseker ń voorreg dat julle hier tuis gegaan het! Lieflike en vriendelike gaste, alles so mooi opgepas, waardeer dit opreg! Groot waardering vir jul belangstelling in ons dorp en weet dat dit raakgesien word. Altyd meer as welkom hier!

Melissa H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Peaceful, beautiful, & comfortable. A beautiful, peaceful setting. Very comfortable and the host is an absolute darling. We will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Die Rooi Granaat
Thank you for staying with us, Melissa! We would love to show you what has happened in our town since your last visit! Thank you for being wonderful guests, and we would appreciate your next visit! Kind regards.

Jean F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

A welcome oasis in the dry, dusty False Karoo region. The hostess went out of her way to make our stay comfortable. Exquisite old home, lovingly decorated, old world charm, neat, tidy and clean. Garden with large shady trees. The splash pool was cool after a hot day driving in the Karoo. The town is small, check that the restaurant is open, or bring food along. Look at the artwork on the outside wall, and in the town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Die Rooi Granaat
What a lovely stay and privilege having you! Wonderful guests and appreciate your interest in our town! Hope to see you again and thank you for your kindness. All the best!

Dorothea V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Die beste gasvrou wat ek al ooit by 'n gastehuis gekry het. Vriendelik en behulpsaam. Doen baie meer as wat van haar verwag word. Behalwe vir die uitstekende gasvrou, het die verblyf ons verwagtinge oortref. Baie netjiese, skoon kamer en ander geriewe. Die tuin was beslis 'n pluspunt. Heerlik saam met die familie daar gebraai en gekuier. As ek ooit weer in daardie omgewing is, sal ek beslis weer daar oornag. Baie dankie Wilma!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Die Rooi Granaat
Baie baie dankie! Ek waardeer dit opreg en dit was net n groot plesier en voorreg om julle te kon ontvang. Kom kuier gerus weer! Groete. Wilma

Wilmia V
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2023

Uit die boeke. Gasvryheid uit die hart van die Vrystaat op sy beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Die Rooi Granaat
Baie dankie Wilmia. Dit was heerlik om julle hier te kon ontvang en weet dat julle altyd meer as welkom sal wees. Groete, Wilma

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 2, Fauresmith, 9978, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASJP6xdkKQURdxj1PCH47qRYHtqQgVFhfTqONtPKmCYI8QIjxbG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 2 Voortrekker Street Fauresmith 9978 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.749876092139 25.32148720734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang