Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Rooi Granaat

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Emmie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Plattelandse sjarme. Heerlik gebly by Wilma en die Rooi Granaat. Lekker ou agastoof in die kombuis, kaggelvuur in die sitkamer, elektriese kombers op die bed en Wilma se warmte en gasvryheid. Lekker wegbreek uit Bloemfontein vir 'n aand of naweek. Of oorbly net af van die N1 oppad Noorde of Suide toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Peaceful, beautiful, & comfortable. A beautiful, peaceful setting. Very comfortable and the host is an absolute darling. We will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorothea V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Die beste gasvrou wat ek al ooit by 'n gastehuis gekry het. Vriendelik en behulpsaam. Doen baie meer as wat van haar verwag word. Behalwe vir die uitstekende gasvrou, het die verblyf ons verwagtinge oortref. Baie netjiese, skoon kamer en ander geriewe. Die tuin was beslis 'n pluspunt. Heerlik saam met die familie daar gebraai en gekuier. As ek ooit weer in daardie omgewing is, sal ek beslis weer daar oornag. Baie dankie Wilma!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Die Rooi Granaat
Baie baie dankie! Ek waardeer dit opreg en dit was net n groot plesier en voorreg om julle te kon ontvang. Kom kuier gerus weer! Groete. Wilma

Wilmia V
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2023

Uit die boeke. Gasvryheid uit die hart van die Vrystaat op sy beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Die Rooi Granaat
Baie dankie Wilmia. Dit was heerlik om julle hier te kon ontvang en weet dat julle altyd meer as welkom sal wees. Groete, Wilma

Charl D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Beautiful old house. Beautiful old house and a friendly reception. The shared bathrooms are not ideal. However, the town is lacking even a single restaurant or proper store.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marlize K
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2023

Oorgeslaap vir troue. Tydens aand en oornag was daar 'n baie lang kragonderbreking, wat hele dorp en buurdorpe geaffekteer het. Kothuis het nie alternatief soos 'n gasstofie vir koffie/teewater gehad nie, wat ongerieflik was. Ons is egter baie vriendelik ontvang.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Shomanthri P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Host, Wilma, was exceptionally welcoming and friendly. Will stay there again, when in Fauresmith. Although there is no breakfast, coffee and rusks were provided in the dining room. Room was very spacious and the garden has an orchard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Die Rooi Granaat
Good day! Thank you and appreciate your response. It was indeed a pleasure meeting and having you. And it was my privilege having you stayed for a second night on the house! We enjoyed having coffee in the sitting room, chatting and getting to know each other. Thank you so much again for the present of wonderful Natal spices and exceptionally good rusks that you sent me. I wouldn’t forget it! Kind regards. Wilma

Tiaan V
1 nag
4.6
Okt 2022

Beautiful garden. Friendly owner. Historical. Comfortable stay. What a pleasant surprise behind the entrance. Enjoyed our stay. Lovely, peaceful surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Die Rooi Granaat
Goeiedag Tiaan Baie dankie vir jul terugvoer en waardeer dit. Weet asseblief dat julle altyd hier meer as welkom sal wees. Groete Wilma

Lennox B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Friendly, clean and comfortable. Accommodation is very comfortable. Friendly and helpful reception. Well located in the main street of town. All told, a most enjoyable experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Die Rooi Granaat
It was such a pleasure having you. Looking forward seeing you again. Best wishes. Wilma

Andre L
1 nag
5.0
Mei 2021

Ons sal beslis weer by Die Rooi Granaat in Fauresmith oorslaap. Pa en seun het 'n landstoer onderneem en so ver moontlik die agterpaaie aangedurf. Fauresmith het ons beïndruk met algemene netheid en weinig algemene verval - en die Rooi Granaat as oornagverblyf was 'n aangename verrassing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Die Rooi Granaat
Goeie dag André! Dit was vandag n heerlike verrassing om jul terugvoer te kry, baie dankie! Weet asseblief dat julle altyd meer as welkom hier by Die Rooi Granaat sal wees. Mooi aand, groete vir jou ouers. Wilma

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 2, Fauresmith, 9978, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASJP6xdkKQURdxj1PCH47qRYHtqQgVFhfTqONtPKmCYI8QIjxbG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 2 Voortrekker Street Fauresmith 9978 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.749876092139 25.32148720734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang