Die Rooi Granaat
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Wilma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Emmie P - Mei 2024
Algehele gradering
Plattelandse sjarme.
Melissa H - Jan 2024
Algehele gradering
Peaceful, beautiful, & comfortable.
Dorothea V - Jan 2023
Algehele gradering
Die beste gasvrou wat ek al ooit by 'n gastehuis gekry het. Vriendelik en behulpsaam. Doen baie meer as wat van haar verwag word.
Die Rooi Granaat se terugvoer
Baie baie dankie! Ek waardeer dit opreg en dit was net n groot plesier en voorreg om julle te kon ontvang.
Kom kuier gerus weer! Groete.
Wilma
Wilmia V - Jan 2023
Algehele gradering
Uit die boeke.
Die Rooi Granaat se terugvoer
Baie dankie Wilmia. Dit was heerlik om julle hier te kon ontvang en weet dat julle altyd meer as welkom sal wees. Groete, Wilma
Charl D - Des 2023
Algehele gradering
Beautiful old house.
Marlize K - Sep 2023
Algehele gradering
Oorgeslaap vir troue.
Shomanthri P - Jan 2022
Algehele gradering
Host, Wilma, was exceptionally welcoming and friendly. Will stay there again, when in Fauresmith.
Die Rooi Granaat se terugvoer
Good day!
Thank you and appreciate your response. It was indeed a pleasure meeting and having you. And it was my privilege having you stayed for a second night on the house! We enjoyed having coffee in the sitting room, chatting and getting to know each other. Thank you so much again for the present of wonderful Natal spices and exceptionally good rusks that you sent me. I wouldn’t forget it!
Kind regards.
Wilma
Tiaan V - Okt 2022
Algehele gradering
Beautiful garden. Friendly owner. Historical.
Die Rooi Granaat se terugvoer
Goeiedag Tiaan
Baie dankie vir jul terugvoer en waardeer dit. Weet asseblief dat julle altyd hier meer as welkom sal wees.
Groete
Wilma
Lennox B - Nov 2021
Algehele gradering
Friendly, clean and comfortable.
Die Rooi Granaat se terugvoer
It was such a pleasure having you. Looking forward seeing you again. Best wishes.
Wilma
Andre L - Mei 2021
Algehele gradering
Ons sal beslis weer by Die Rooi Granaat in Fauresmith oorslaap.
Die Rooi Granaat se terugvoer
Goeie dag André!
Dit was vandag n heerlike verrassing om jul terugvoer te kry, baie dankie!
Weet asseblief dat julle altyd meer as welkom hier by Die Rooi Granaat sal wees.
Mooi aand, groete vir jou ouers.
Wilma
Anonieme gas - Des 2021
Algehele gradering
Pierre R - Nov 2020
Algehele gradering
Uitstekende, persoonlike, hartlike gasvryheid
Die Rooi Granaat se terugvoer
Dit was heerlik om julle weer te kon sien en het die samesyn so geniet! Julle sal altyd meer as welkom by Die Rooi Granaat wees.
Baie dankie vir die terugvoer, dit beteken baie vir my!
Groete,
Wilma
Bianca B - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantastiese verblyf. Baie netjies en waarde vir geld.
Die Rooi Granaat se terugvoer
Bianca, julle was baie aangename gaste en netjiese. Julle is altyd welkom by Die Rooi Granaat!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 2, Fauresmith, 9978, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang