Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Rooi Granaat

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elizabeth Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 80 resensies vir Die Rooi Granaat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Mariette S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S

Pragtige plek! Waarde vir geld.

Pragtige, skoon en netjiese plek. Heerlik geslaap en sal beslis weer daar oorslaap. Alles wat jy nodig het en ekstras. Dankie vir die vriendlike ontvangs.

Beatrice W - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice W

Pragtig, gerieflik en gasvry.

Pragtige kamer perfek geleë om blomme te besigtig. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Hondekinders het dit ekstra spesiaal gemaak.

Hannie B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannie B

Heerlik.

Wonderlike Namakwalandse gasvryheid. Perfekte oornagverblyf.

Sam K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam K

Baie aangenaam.

Lieflike netjiese plek met die heerlikste vere duvet en sagste lakens! Welgedaan.

Die Rooi Granaat se terugvoer

Baie dankie!

Die Rooi Granaat
Marilyn L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn L

Brilliant!

Very welcoming and attentive hosts. A lovely family. We had everything we needed and it was very comfortable.

Die Rooi Granaat se terugvoer

It was so nice meeting you! Looking forward to seeing you again!

Die Rooi Granaat
Victor K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor K

Baie aangenaam.

Baie lekker ja. Vriendelike mense. Hulpvaardig, ons tweede verblyf daar.

Lynn A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn A

Excellent!

The stay was very pleasant. The hosts were very friendly and made us feel at home. Would definitely recommend.

Luther N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luther N

Veilige, rustige oornag.

Ons het heerlik oornag. Die plek is netjies en goed toegerus. Die gasvrou is baie vriendelik, gasvry en het goed gekommunikeer.

Keith N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith N

Overnight stop in N7. Exceeded all expectations.

My wife and I needed a room to overnight in while traveling along the N7. Our car decided to overheat, which made for a stressful situation. We could not have found more empathetic and helpful people than the hosts. We were treated as long-time friends, not once as traveling strangers. They are very special people indeed. Oh yes, and the accommodation was just as advertised and exactly what we needed: warm, cosy, and comfortable. We will find a reason to go back there for sure.

Elsabe M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe M

Mooi en heerlik lekker.

Baie gemaklike en vriendelike gasvrou, mooi kamer met alles wat benodig word vir oorslaap, netjies en veilig.

Gerrie V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie V

Lekker rustig gekuier.

Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Lourraine N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourraine N

Ongelooflike ontvangs en omgee vir perfektheid.

Ongelooflike gasvrye gasvrou en man. Wou net weet of ons enige iets nodig gehad het. Ons as vriende daar weg.

Joe S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe S

Voel soos huis.

Heerlike plekkie, gasvrye ontvangs, vriendelike mense. Gerieflike bed en alles baie netjies.

Karen P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen P

Gerieflike netjiese kamer met basiese geriewe.

Veilige netjiese plek vir oornag - glad nie geskik vir langer of vir vakansie nie.

Henry V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry V

Goeie waarde vir geld.

Lekker gebly, netjies. Baie dankie.

Billy B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Billy B

Twyfel of ek al die ander 1/2 betaal het?

Baie lekker gebly, kort niks. Stilste dorp in die wêreld.

Dickey V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dickey V

Puik waarde vir geld.

Gerieflik, skoon en netjies. Baie stil en weg van verkeer. Eienaars baie vriendelik en gasvry.

Andre S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Heerlik gerus in 'n veilige omgewing.

Skoon, lekker warm water en vriendelike gasvrou. Perfek vir oornag.

Nia T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nia T

Baie oulike gastehuis, vriendelike eienaars.

Ons het so lekker gebly by Die Rooi Granaat Gastehuis. Die kamer was baie gemaklik en netjies. Die eienaars is baie vriendelik en gasvry. Sal dit definitief vir enigiemand aanbeveel.

Ilona V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona V

Baie vriendelike ontvangs.

Dit was baie aangenaam om daar te oornag. Die gasvrou en gasheer het ons baie tuis laat voel. Ons kon darem TV kyk tydens beurtkrag en heerlik geslaap in rustige buurt.

Paul & Adeline C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul & Adeline C

'n Ideale oornagplekkie tydens die blommeseisoen. Baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel.

Vanrhynsdorp het 'n waterprobleen gehad tydens ons besoek, maar die vriendelike gashere het gesorg dat daar voldoende water was vir ons behoeftes.

William V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William V

Puik gasvrou. Puik verblyf.

Ons gasvrou en haar man het ons ingewag by die hek en ons vriendelik ontvang. Aangename mense wat die ekstra myl sal stap om hul gaste gelukkig te maak. Goeie geriewe. Haar vyekonfyt is lekker. Ons het weggegaan as vriende. Beslis 'n plekkie om weer te besoek in die toekoms.

Theo K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo K

Positiewe warm atmosfeer.

Baie lekker gebly met aangename eienaars wat mens tuis laat voel.

Die Rooi Granaat se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit was 'n voorreg om julle te leer ken en julle is altyd welkom.

Die Rooi Granaat
Gerhard J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard J

Uitstekend!

Malinda is absoluut fantasties. Baie vriendelik en behulpsaam. Pragtige detail. Ons is bederf vanaf aankoms tot vertrek. Malinda en Hennie is twee hartsmense. Hulle strewe is dat hulle gaste gemaklik is en kan ontspan. Beveel Rooi Granaat met die grootste vrymoedigheid aan.

Anita H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita H

Lekker.

Pragtige gasvrou en gasheer, en gerieflike kamer.

Die Rooi Granaat se terugvoer

Dankie Anita, julle is altyd welkom.

Die Rooi Granaat
Anna-marie A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie A

Wow, wow, wow. Kosbaar verby, hartsmense.

Die gasvryheid en hartlike ontvangs is die beste. Ons het daar gestop as vreemdelinge en is weg as vriende. Voorwaar 'n moet.

Die Rooi Granaat se terugvoer

Dankie Annamarie, julle is altyd welkom, ook in ons harte

Die Rooi Granaat
Lena N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lena N

Oorslaap, uitstekend.

Dit was alles wat ons voor kon vra. Absoluut aanbeveel.

Marius N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius N

Manjefiek gekuier.

Die gasvrou en heer is baie aangename mense vriendelik en opreg. Die eenheid is baie smaakvol ingerig en baie netjies. Kon selfs TV kyk gedurende beurtkrag.

Louis D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis D

Malinda en Hennie is dierbaar en het ons so vriendelik ontvang.

Ons sal vir seker weer by die Rooi Granaat tuisgaan. Ons is as vriende daar weg. Hulle kon nie genoeg vir ons doen nie. Sal Die Rooi Granaat vir seker aanbeveel. Baie dankie Malinda en Hennie.

Chané D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chané D

Heerlike plekkie om te oornag! Skoon en netjies. Eienaars is vriendelik en het o.

Heerlike plekkie om te oornag! Skoon en netjies. Eienaars is vriendelik en het ons hartlik verwelkom.

Wynand En Celesté V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand En Celesté V

Baie aangename verblyf. Gasvrye gasvrou en -heer.

Daar is alles wat nodig is en dit was skoon en netjies.

Die Rooi Granaat se terugvoer

Hi, dit was vir ons n absolute voorreg om julle te akkommodeer. Sal julle so gaaf wees om vir my te se waar en hoe my diens tekortskiet dan kan ek daarop probeer verbeter. Jullw is nogtans altyd welkom.
Groete
Malinda

Die Rooi Granaat
Carlo G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo G

Pragtige, netjiese, knus, klein plekkie!

Malinda en Hennie is hartlike, spontane en gasvrye egpaar. Tuis gevoel met liefde wat hul uitstraal!

Esmarie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmarie V

Vriendelikheid, netheid.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Malinda en haar man. Die verblyf was baie aangenaam, het heerlik gerus.

Die Rooi Granaat se terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet. Kom altyd weer.
Groete
Malinda

Die Rooi Granaat
Hetta B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hetta B

Absoluut heerlik.

Mense is vriendelik en gasvry. Alles is silwerskoon en netjies. Dit was beslis die moeite werd.

Die Rooi Granaat se terugvoer

Dankie Hetta, kom gou weer. Was lekker om julle te leer ken. Liefde-groete, Malinda.

Die Rooi Granaat
Lorraine V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine V

Vriendelik, mooi en netjies.

Gastehuisdame is baie vriendelik, geriewe gewys, baie welkom gevoel. Lekker geslaap.

Die Rooi Granaat se terugvoer

Dankie Lorraine, julle is altyd welkom.

Die Rooi Granaat
Marina T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina T

Awesome!

Very friendly! Clean and beautiful!

Frederik D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik D

Baie rustige en aangename blyplek.

Die fasiliteite is puik, Malinda en Hennie is twee aangename mense. Ons het heerlik daar gekuier. Daar is rêrig geen fout te vinde nie.

Die Rooi Granaat se terugvoer

Dankie Frikkie, dit was n voorreg om julle te leer ken. Hoop ons sien weer!

Die Rooi Granaat
Elna P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna P

Akkommodasie met 'n huislike atmosfeer.

Ons is hartlik ontvang en het heerlik gebly in hierdie netjiese en mooi gemeubileerde plek. Hier kan jy rus vir jou siel kry. Die Rooi Granaat word hoogs aanbeveel.

Die Rooi Granaat se terugvoer

Dankie Elna, julle is altyd welkom. Sal so lekker wees om julle weer te sien. Liefde-groete

Die Rooi Granaat
Lourens V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens V

Awesome.

Baie netjies. Die eienaar hulle is net wonderlike, gasvrye mense, ons tipe mense. Ek sal die plek aanbeveel.

Die Rooi Granaat se terugvoer

Baie dankie Lourens, ons hoop om julle gou weer te sien.

Die Rooi Granaat
Andries P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries P

Vriendelik, skoon, veilig, genoegsaam!

Skoon, veilige verblyf met alles wat jy nodig het. Vriendelike eienaars, kan aanbeveel!

Die Rooi Granaat se terugvoer

Baie dankie, was heerlik om julle te ontmoet en julle is altyd welkom.
Groetnis
Malinda

Die Rooi Granaat
Anton K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton K

Baie lekker gebly.

Lekker gebly, gawe mense.

Die Rooi Granaat se terugvoer

Dankie Reinette, julle is altyd welkom!

Die Rooi Granaat
Carlou B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlou B

Werklik aangenaam.

Cosy, netjies, privaat.

Adri N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri N

Skoon, netjies en vriendelike ontvangs.

Het nie gehou van die badkamer wat nie 'n afsonderlike vertrek is nie. Bystandkrag tydens beurtkrag sal welkom wees.

Die Rooi Granaat se terugvoer

Die badkamer is wel n afsonderlike vertrek met n skuifdeur wat toemaak en ons het n LED lig verskaf. Kragonderbrekings is ongelukkig buite ons beheer. Julle is altyd welkom!
Groete

Die Rooi Granaat
Felicity V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity V

Heerlik. Sal beslis weer daar oorbly.

Wat 'n plesier om by die Rooi Granaat te kon bly.

Die Rooi Granaat se terugvoer

Dankie Felicity, julle is altyd welkom.

Die Rooi Granaat
Annemarie L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie L

Pragtige oornagplekkie.

Alles was mooi en netjies met ons aankoms. Het met intrapslag welkom gevoel, omdat ons so vriendelik ontvang was. Baie dankie.

Albert M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albert M

Baie netjies en gerieflik. Veilige parkerig. Baie vriendelik ontvang deur die gawe gasvrou en gade.

Sal in die toekom graag weer by Die Rooi Granaat oornag - dit was 'n aangename ervaring.

Die Rooi Granaat se terugvoer

Julle is altyd welkom.
Groete
Malinda

Die Rooi Granaat
Daleen D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen D

Oornag op pad Kaap toe. Baie vriendelik ontvang en die kamer is netjies en het alles wat mens nodig het.

Ek het my bespreking verander van die 20ste na die 22ste. Ek het sommer self met die gasvrou gereël en sy is baie vriendelik en hulpvaardig. Kan hulle definitief aanbeveel.

Die Rooi Granaat se terugvoer

Dankie Daleen, jy is altyd welkom!

Die Rooi Granaat
Chrisna K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna K

Baie gasvry en netjies. Voel soos huis weg van die huis af.

Baie gasvrye mense. Sal beslis weer daar gaan bly.

Die Rooi Granaat se terugvoer

Dankie Chrisna, julle is altyd welkom.

Die Rooi Granaat
Victor K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor K

Netjiese plek met goeie, persoonlike diens en totale gasvryheid!

Heerlike braaigeriewe, goeie nagrus en wonderlike privaatheid! Baie dankie daarvoor.

Die Rooi Granaat se terugvoer

Dankie Vic, julle is altyd welkom!

Die Rooi Granaat
Franky L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franky L

'n Oase in die wildernis!

Smaakvol, warm mense, 'n belewenis. Elke oomblik was heerlik!

Die Rooi Granaat se terugvoer

Dankie Franky, dit was kosbare tyd saam met julle

Die Rooi Granaat
Elsabé S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé S

Voldoen aan alles wat ons nodig gehad het en meer.

Gasvry en stap ekstra myl vir gaste.

Bertus V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus V

Uitstekende plek.

Was hartlik ontvang en die plek is baie netjies.

Die Rooi Granaat se terugvoer

Baie dankie, kom gerus weer!

Die Rooi Granaat
Riana N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana N

Heerlik gekuier in en buite die dorp - ons blyplek was uitstekend.

Pragtige, netjiese plek - vriendelike ontvangs, onderdak, veilige parkeerplek. Vriendelikste en behulpsame eienaars/gashere. Die uitleg van die blyplek is so gerieflik, mooi en skoon. Heerlik warm geslaap op 'n gerieflike bed/matras.

Die Rooi Granaat se terugvoer

Dankie Riana, kom gerus weer.

Die Rooi Granaat
Hennie M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie M

Persoonlike verwelkoming en groet na die tyd.

Dit gasvrou en haar man het moeite gedoen om ons te verwelkom. Daar was beskuit en sjokelade in die kamer en toegang tot DStv, KykNet. Die vertrek en stortgedeelte het is uiters netjies en ook lieflik gedekoreer, met die granaat-tema deurgaans te bespeur. Die bed en beddegoed was uit die boonste rakke en het selfs 'n elektriese kombers ingesluit. Die totale ervaring daar by hulle kan beskryf word as tien uit tien. Waarde vir geld sowaar!

Marlize G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize G

Gasvry & netjies in oorvloed.

'n Stukkie hemel op aarde, pragtig. Malinda se hartlike welkom het ons dadelik tuis laat voel.

Die Rooi Granaat se terugvoer

Dankie Marlize, julle is altyd welkom in ons plekkie!

Die Rooi Granaat
Maritsa H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maritsa H

Heerlike en gemaklike twee nagte, baie skoon, netjies en rustige omgewing.

Ek beveel Die Rooi Granaat 100% aan en sal weer terug wees.

Die Rooi Granaat se terugvoer

Julle is altyd welkom.

Die Rooi Granaat
Salome K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salome K

Baie netjiese en mooi gerieflike kamer met klein kombuiseenheid en badkamer.

Ons het die gasvryheid van ons gasvrou baie waardeer. Baie mooi kamer en goed ingerig met alles wat nodig is vir selfsorg. Braaiplek beskikbaar in agtertuin. Lekker beskuit saam met die koffie.

Bella D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bella D

Baie aangename kuier in Vanrhynsdorp.

Baie hartlike ontvangs by Rooi Granaat. Baie netjies en goed ingerig. Bederf met heerlike koekies en beskuit en 'n geskenkie vir my man op sy verjaardag!

Die Rooi Granaat se terugvoer

Bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom ♥️

Die Rooi Granaat
Ocker K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ocker K

Skoon, netjies, ruim.

Rustige omgewing, pragtige tuin.

Susan N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan N

Uitstekende huisvesting met 'n gasvrou wat omsien na gaste en inligting deel oor waar om te eet, blomme te kyk en enige ander vrae met graagte beantwoord.

Sien sterre

Willem B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B

Baie netjies en ons het baie lekker gebly.

Ek sal graag weer daar wil bly.

Paul C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul C

Aangename verblyf by gasvrye en vriendelike mense.

Sal Die Rooi Granaat aanbeveel.

Armanda B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armanda B

Hartlik ontvang en lekker gekuier met eienaar.

Baie stil omgewing met goeie ligging. Gasheer het ons onmiddellik baie tuis laat voel en het selfs lekke gekuier.

Chris P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P

Opregte plattelandse gasvryheid, alles skoon en baie netjies. Kan die Rooi Granaat vir seker aanbeveel.

Ons het dadelik tuis gevoel. Die eenheid was skoon en baie netjies, met alles in wat 'n mens sou nodig kry. As ons weer gaan blomme kyk, sal ons vir seker weer die Rooi Granaat kies.

Heleen L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen L

Uitstekend.

Pragtige skoon blyplek. Voorsien in al jou behoeftes met klein ekstratjies wat jou tuis laat voel. Ongelooflike gasvrye, vriendelike en behulpsame gashere.

Jean S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean S

Can highly recommend Rooi Granaat.

This accommodation is clean, neat, and beautifully decorated. We had everything we needed for our overnight stay during the flower season. The hosts are the nicest couple and I think we've made 2 new friends. Thank you Marlinda and Hennie.

Angela T - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angela T

We had a lovely stay at Die Rooi Granaat. Very close to the wild flowers in Nieuwoudtville, which was the object of our stay.

Our Hosts were very friendly and helpful. Take note that besides a braai and microwave there is no other means to cook your food, which was fine for us as we wanted to braai. Good comfortable bed and linen, very clean and neat and we wanted for nothing. A small outside table and chair would have been nice, but I am sure if we had asked our hosts would have provided. Marlinda and Hennie are lovely people and very friendly. Marlinda is a very talented artist, look at her paintings in the guest room.

Zoë C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zoë C

Pitstop stay in VRD.

Great hosts at die Rooi Granaat!

Die Rooi Granaat se terugvoer

Julle is altyd welkom

Die Rooi Granaat
Eugene E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene E

Heerlik oornag.

Netjiese eenheid met gasvrye gasvrou.

Barend H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barend H

Baie netjies, aangenaam en skoon

N mooi, netjiese en baie aangenaame oornag akkomodasie

Jasper V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasper V

Heerlik gekuier.

Ek en Mardi het heerlik gekuier by Oom Hennie en Tannie Malinda. Die kamer is pragtig en goed toegerus - die lugverkoeling was 'n welkome verrassing! Word sterk aanbeveel.

Hugo R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo R

Uitstekend.

Ongelooflik skoon en netjies. Een van die beste waar ek al gebly het. Die aangenaamste gasheer en gasvrou. Sal vir seker weer hier bly.

Die Rooi Granaat se terugvoer

Baie dankie vir mooi terugvoer. Kom gerus weer.

Die Rooi Granaat
Marie V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V

Ons het heerlik gebly by Die Rooi Granaat!

Die Rooi Granaat kan ek werklik vir almal aanbeveel! Die tannie en oom is so vriendelike en gasvry, hulle laat mens tuis voel, alles is netjies skoon. Die woonstel is goed ingerig en mens voel baie gerus omdat mens se voertuig agter veiligheidshekke onder 'n afdak is.

Hennie G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie G

Baie netjies en prakties ingerig gepaard met baie gasvryheid.

Die ontvangs was hartlik en ons beveel die Rooi Granaat aan.

Ciska S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska S

Een van die hoogtepunte op ons reis!

Alles in die blyplekkie is so keurig uitgekies en van baie goeie gehalte. Mooi skoon en so persoonlik en so snoesig geslaap! Ons is met soveel gasvryheid en liefde deur die gasvrou ontvang. Dit was voorwaar net 'n plesier om hier te bly. Die allerbeste ontbyt met 'n by-die-huis-wees gevoel. My enigste voorstel is dat die blyplek hulle naam meer sigbaar moet maak van die straat af. 'n ware Juweel!

Anita H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita H

Heerlike verblyf, gasvrye eienaars!

Gerieflike eenheid, pragtig skoon en met sorg versier - goed toegerus. Beveel met vrymoedigheid aan.

Johan C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Baie vriendelike mense met 'n mooi plekkie.

Was vriendelik ontvang by 'n mooi plekkie.

Myburgh D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myburgh D

Mees aangenaam.

Heerlik oorgebly! Baie dankie!

Rudolf R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolf R

Gerieflik en veilig.

Vriendelik ontvang. Alles skoon en netjies, die braaigeriewe is uitstekend. Sal net volgende keer sport-kanale verkies met DStv-pakket.

Corne D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne D

Ek het werklik tuis gevoel by Die Rooi Granaat.

Baie dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid. Ons het onmiddellik welkom gevoel by Die Rooi Granaat. Die elemente wat gebruik is om die “tuis” atmosfeer in julle gastekamer te skep, is uitstekend aanmekaar gesit.

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hongerblomstraat 8, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsgW90G7skMxCcLJLjOHTgQ5bAYOEjAfwb9ei559a0HCi4Q79Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 80 5 1 5 8 Hongerblom Street Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.603963794903 18.736873550939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang