Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Rooi Granaat

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hongerblomstraat 8, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Rooi Granaat is 'n gerieflike eenheid in Vanrhynsdorp. Dit is die ideale oornagplekkie tydens die blommeseisoen.

Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Dié eenheid het ook 'n TV met DStv.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek is ook beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Vanrhynsdorp is op die blomroete geleë en ná 'n goeie winterreën tussen Augustus en September is dié area met veldblomme bedek. Gaste kan die Latskay Radiomuseum of die Kokerboom Kwekery besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Mariette S
5.0
Pragtige plek! Waarde vir geld. Pragtige, skoon en netjiese plek. Heerlik geslaap en sal beslis weer daar oorslaap. Alles wat jy nodig het en ekstras....
Sien meer
Sep 2024
Beatrice W
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, gerieflik en gasvry. Pragtige kamer perfek geleë om blomme te besigtig. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Hondekinders het dit ekstr...
Sien meer
Sep 2024
Hannie B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Wonderlike Namakwalandse gasvryheid. Perfekte oornagverblyf.
Aug 2024
Sam K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Lieflike netjiese plek met die heerlikste vere duvet en sagste lakens! Welgedaan.
Aug 2024
Marilyn L
Saam met lewensmaat
5.0
Brilliant! Very welcoming and attentive hosts. A lovely family. We had everything we needed and it was very comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elizabeth Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hongerblomstraat 8, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Rooi Granaat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanrhynsdorp Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hongerblomstraat 8, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsgW90G7skMxCcLJLjOHTgQ5bAYOEjAfwb9ei559a0HCi4Q79Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 80 5 1 5 8 Hongerblom Street Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.603963794903 18.736873550939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang