Die Rots Gastehuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Elly & Kiewiet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Carien S - Sep 2022
Algehele gradering
Voldoende vir een aand.
Die Rots Gastehuis se terugvoer
Hi, jy het gevra om in een kamer te bly, ek het gesê 2. Ook was julle fietse in die kamer. Groete
Sharon C - Nov 2022
Algehele gradering
Overpriced and expensive for what we got.
Willem A - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig in die bos.
Geraldine V - Jun 2018
Algehele gradering
Lekker!
Rosalia R - Jun 2018
Algehele gradering
Uitstekende gasvrou en gasheer. Heerlike kos.
Linda N - Aug 2017
Algehele gradering
Amazing scenery and hospitality.
Ina D - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlike en gasvrye ontvangs, kos uit die boonste rakke, rustig en stil omgewing en baie naby aan wildtuin.
Jo-mari R - Mrt 2017
Algehele gradering
Voel soos 'n huis weg van die huis af.
N D - Mrt 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld en met Ellie en Kiewiet wat hard werk aan opknappings sal dit net beter word.
Brad R - Jan 2012
Algehele gradering
Very pleasant and beautiful setting, very friendly hosts and good value for money.
Lizette C - Apr 2012
Algehele gradering
What a quite, peaceful place with two special hosts.
William H - Jan 2011
Algehele gradering
Enjoyed a most relaxing weekend, but will have to go on a diet now.
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R539, Mbombela, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang