Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Rots Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Carien S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Sep 2022

Voldoende vir een aand. Elly en Kiewiet is pragtige mense. Baie gasvry. Lekker gekuier. Badkamer bietjie aan die beknopte kant. Enigste plek waar ek kon uit en aantrek met 2 tiener seuns in die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elly & Kiewiet
Die Rots Gastehuis
Hi, jy het gevra om in een kamer te bly, ek het gesê 2. Ook was julle fietse in die kamer. Groete

Sharon C
1 nag
1.8
Nov 2022

Overpriced and expensive for what we got. The road to the guesthouse is extremely bad and if you do not have a 4x4 you will not get there safely. The place is very badly run-down and needs serious maintenance. The rooms, bedding, etc. smell miff. The dinner and breakfast would have been better left out. The dogs sit on everything and the place in general stinks. Overall not a good experience at all and will not be returning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Willem A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Rustig in die bos. Naby die N4, heerlik rustig in die bos. Uitstaande gasvryheid, netjiese kamer en heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2018

Lekker! Die gasvrou en haar man is wonderlike mense. So vriendelik en lekker om met hulle te gesels. Kos uit die boonste rakke uit! Veral die avokadoslaai. Sal definitief weer daar 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosalia R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2018

Uitstekende gasvrou en gasheer. Heerlike kos. Wat 'n verrassing om hierdie huislike verblyf in Schoemanskloof te ontdek. Ellie se kos is uitstekend en Kiewiet se avokadoslaai is uit die boonste rakke! Hulle is heerlike geselskap. Ons gaan beslis weer terug.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2017

Amazing scenery and hospitality. Our time spent at Die Rots was awesome. My husband was raised on a farm in the area, so for us our visit was like a pilgrimage. We were sad to leave. For me I've left a part of myself behind. I would love to go back and visit again. Thanks Ellie and Kieviet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2017

Heerlike en gasvrye ontvangs, kos uit die boonste rakke, rustig en stil omgewing en baie naby aan wildtuin. Baie dankie aan ons gasheer en gasvrou wat uit hul pad gegaan het om ons tuis te laat voel. Die kos was uit die boonste rakke. Sal beslis weer daar stop. Slegs 1 uur van die wildtuin en geleë in 'n pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jo-mari R
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Mrt 2017

Voel soos 'n huis weg van die huis af. Ons het weereens baie lekker gebly, ligging goed en kos heerlik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

N D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2017

Waarde vir geld en met Ellie en Kiewiet wat hard werk aan opknappings sal dit net beter word. Dankie Ellie en Kiewiet vir die lekker gesels, uitstekende kos en dat julle ons soos familie laat voel het. Dit was werklik aangenaam. Net 'n voorstel, 'n TV in die kamer sou lekker wees aan die einde van 'n lang dag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Brad R
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2012

Very pleasant and beautiful setting, very friendly hosts and good value for money. Very conveniently located to numerous area attractions and amenities, and the setting is beautiful and peaceful. The hosts are very pleasant and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Elly & Kiewiet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R539, Mbombela, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDljZTAyMjkyLWFjNzUtNDc5Ni1hNzI0LTQ3NzljYjgwNTIwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 R539 Mbombela 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.42543720931 30.634742975235

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang