Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Rots Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R539, Mbombela, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Weggesteek in die skilderagtige Schoemanskloof, ongeveer 40 kilometer vanaf Mbombela (Nelspruit). Geleë op 'n plaas omring deur sitrusboorde wat die geur van lemoenbloeisels in die lente versprei. Die Krokodilrivier loop deur die plaas en verskaf lewe aan die omliggende gebiede. 'n Ryk voëllewe soos Loerie, Paradise Flycatcher, Owls African Nightjar is te sien asook af en toe kleinwild soos bosbokke, duikers, genet, bosvarke, jakkalse en selfs al is jy gelukkig, 'n seekoei.

Vyf goed ingerigte luukse kamers, almal en suite (bad en stort), elk met 'n privaat ingang vanaf die dek. Pragtige berguitsigte kan vanaf die dek geniet word. 'n Groot sitkamer is beskikbaar met 'n biblioteek vir jou plesier.

Die Rots Gastehuis is 'n ideale basis om te gebruik om die talle toeriste-aantreklikhede van die Laeveld te verken of as oornagplek op pad na Mosambiek of die Krugerwildtuin.
Kontinentale ontbyt is by die tarief ingesluit. 'n Sprankelende swembad is beskikbaar vir jou plesier. Tee- en koffiemaakgeriewe is in elke kamer beskikbaar. Handdoeke word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.7
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Elly & Kiewiet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • R539, Mbombela, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Die Rots Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Schoemanskloof Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R539, Mbombela, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDljZTAyMjkyLWFjNzUtNDc5Ni1hNzI0LTQ3NzljYjgwNTIwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 R539 Mbombela 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.42543720931 30.634742975235

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang