Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Seehuisie

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Johan B
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

Rustig. Was rustig en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarina V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Rustige area en net 'n klipgooi se stap van die strand af. Ons het heerlik gebly in julle pragtige plekkie, die huisie het alles wat jy ookal kan nodig kry en is baie netjies binne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

Lekker om al die plekke om St. Helena te besoek en te ervaar. Moet ongelukkig baie ry, alhoewel plekke nie ver van mekaar is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Biancha V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2022

Baie tuis gevoel. Die huis het alles bykomstighede wat mens nodig het. Jy hoef niks ekstra saam te neem nie. Die speletjies vir die kinders en onbeperkte WiFi was 'n bonus. Het baie veilig gevoel - lieflijke area om te ontspan. Die eienaar was baie behulpsaam en vriendelik. Sal definitief terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helgaardt C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2022

Skoon, ruim, netjies. Seehuisie was baie nice. As 'n mens moet kla sal dit seker die internet wees. Kon nie die rugby kyk nie. Bygesê 'n mens gaan nie weg om TV te kyk nie. Moontlik 'n beter rooster vir die braai. Andersins, die huis was skoon, netjies en baie groter as wat ek verwag het. Daar was als wat ons nodig gehad het in die kombuis. Die persoon wat my gehelp het was baie goed en oor die algemeen het ek regtig geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Eumaine J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2022

Rustig, gemaklik en gevoel soos huis. Ons het baie tuis gevoel by die Seehuisie. Die huisie is goed ingerig en daar is baie spasie. Daar is absoluut alles wat jy nodig het om vakansie te hou - die kombuis veral is baie gerieflik en daar is alles wat jy mag nodig hê. Die huis is baie netjies en daar was tot speelgoed wat ons kleintjie baie geniet het. Die lekkerte van die skottelgoedwasser en wasmasjien was 'n absolute bonus! Die gasvrou, Zueney, het ons baie welkom laat voel! Ons was ook verras met 'n bederfpakkie met eetgoedjies. Ons sal definitief weer kom kuier!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sergio D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Excellent attention to detail and fully equipped. Place was great, we will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zueney
Die Seehuisie
Baie dankie dat u by ons kom kuier het. Ons hoop om u gou weer te sien. Baie oulike mense.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Zueney Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ray-singel 37, St. Helenabaai, 7930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94027f76adcf569767c7e39846b7cc2492e8e07a41ed2825ba75816d8aa3addbf9bee245ea42ebb360804e1be205ac27e125?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 37 Ray Crescent St Helena Bay 7930 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -32.725566765146 17.941581453271

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang