Die Sinkskuur Plaas Akkommodasie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Heidi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Miralda R - Aug 2024
Algehele gradering
Breathing space!
Annette E - Feb 2024
Algehele gradering
Great access to nearby tourist attractions whilst being out of town.
Levern A - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig.
Clair E - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker rustige plaaskuier.
Ruan V - Des 2022
Algehele gradering
Ons kon baie lekker buite speel met ons klein seuntjie sowel as in die swembad baljaar.
Pieter Jordaan J - Nov 2022
Algehele gradering
Nice en lekker rustig.
Tertia S - Nov 2021
Algehele gradering
Fantasies! Gaan almal vertel en aanbeveel.
Die Sinkskuur Plaas Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie,
Julle was wonderlike gaste.
Mooi bly.
Ashley A - Apr 2021
Algehele gradering
Fantastic, amazing, wonderful, relaxing, the best.
Lees meerDenzil A - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker en vriendlik.
Anton J - Mrt 2019
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid en vriendelikheid.
Nicola D - Des 2018
Algehele gradering
Enjoyed our stay.
Janet J - Des 2018
Algehele gradering
Awesome!
Sarah K - Feb 2018
Algehele gradering
Peace and tranquillity and everything else in between!
Jacquese P - Des 2018
Algehele gradering
Baie rustig, warm, maar 'n heerlike swembad. My dogter en vrou het hulle gate uit geniet.
Monique L - Des 2017
Algehele gradering
'n Oulike plekkie wat die hartjie van Oudtshoorn uitbeeld.
Danie V - Des 2017
Algehele gradering
'n Pêrel.
Lees meerLlise D - Apr 2017
Algehele gradering
Die verblyf is kompak, maar gerieflik in 'n stil omgewing.
Elizca R - Jan 2017
Algehele gradering
Heerlik!
Pierre B - Mrt 2017
Algehele gradering
Heerlike, rustige plaasatmosfeer, sonder geraas.
Yuanita B - Apr 2017
Algehele gradering
Baie veilige en oulike plekkie met 'n lekker plaas-atmosfeer.
Elise V - Des 2016
Algehele gradering
Wonderlik, skoon rustig en gasvry.
Johan U - Okt 2016
Algehele gradering
Aangenaamste mense, hulle is sout van die aarde!
Tercia P - Okt 2016
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Die Sinkskuur Plaas Akkommodasie se terugvoer
Beste Mnr Philander baie dankie vir die terugvoer. Kom kuier gerus weer.
Dean W - Sep 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Die Sinkskuur Plaas Akkommodasie se terugvoer
Beste Dean baie dankie vir jou terugvoer.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eendrag, Volmoed, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang