Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Sinkskuur Plaas Akkommodasie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Miralda R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Breathing space! Ons het heerlik gebly en so lekker saam julle gekuier! Dit was 'n heerlike plaas wegbreek! Dit was heerlik om jou te ontmoet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Great access to nearby tourist attractions whilst being out of town. We loved the peace and tranquility of the farm stay, and access to a pool was the cherry on the top!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Levern A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Rustig. Vriendelike eienaars wat uit hul pad gaan om jou behoeftes te akkomodeer en jou onmiddelik tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clair E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Lekker rustige plaaskuier. Ons het baie laat arriveer en is goed verwelkom. Die plekkie is goed toegerus. Die swembad was 'n lafenis. Stil en rustig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Ons kon baie lekker buite speel met ons klein seuntjie sowel as in die swembad baljaar. Die aircon in die kamer was 'n goeie redding vir die Karoo se warm weer. Lekker rustig en ver van geraas en winkels af, presies hoe ek daarvan hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter Jordaan J
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Nice en lekker rustig. 'n Lekker plekkie om rustig te wees. Daar is alles wat 'n mens nodig het en meer. Sal dit enige tyd aanbeveel. Daar is alles wat 'n mens se behoefte is. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertia S
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Fantasies! Gaan almal vertel en aanbeveel. Sal dit weer doen. Die atmosfeer is wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
Die Sinkskuur Plaas Akkommodasie
Baie dankie, Julle was wonderlike gaste. Mooi bly.

Ashley A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2021

Fantastic, amazing, wonderful, relaxing, the best. The best of hosts, the accommodation is sweet, and luxurious, in normal self catering units we have found shortcomings, one of them is the lack of utensils plates cups, but Sinkskuur Plaas is the contradiction the exception, enough of everything as to ensure that we could invite friend for a day braai. The pool is a blessing, on days that we had temperatures of up to 35°C. Our hosts ensured that we had the run of the farm where we could explore. The family dog Bella, ensured that we felt like family. You will see us again, soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Denzil A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2021

Baie lekker en vriendlik. Lekker en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton J
1 nag
4.0
Mrt 2019

Ongelooflike gasvryheid en vriendelikheid. Die wooneenheid was presies wat ek benodig het en was 'n plesier om met die eienaars om te gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eendrag, Volmoed, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhABRDTLYnne92hBNqz1AbR15iJ1sKiO57E1ngvRXk2oycH40Yc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 24 5 1 5 Eendrag Volmoed 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.647652777778 22.094002777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang