Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Sinkskuur Plaas Akkommodasie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Die Sinkskuur Plaas Akkommodasie
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Miralda R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miralda R

Breathing space!

Ons het heerlik gebly en so lekker saam julle gekuier! Dit was 'n heerlike plaas wegbreek! Dit was heerlik om jou te ontmoet!

Annette E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette E

Great access to nearby tourist attractions whilst being out of town.

We loved the peace and tranquility of the farm stay, and access to a pool was the cherry on the top!

Levern A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Levern A

Rustig.

Vriendelike eienaars wat uit hul pad gaan om jou behoeftes te akkomodeer en jou onmiddelik tuis laat voel.

Clair E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clair E

Lekker rustige plaaskuier.

Ons het baie laat arriveer en is goed verwelkom. Die plekkie is goed toegerus. Die swembad was 'n lafenis. Stil en rustig.

Ruan V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V

Ons kon baie lekker buite speel met ons klein seuntjie sowel as in die swembad baljaar.

Die aircon in die kamer was 'n goeie redding vir die Karoo se warm weer. Lekker rustig en ver van geraas en winkels af, presies hoe ek daarvan hou.

Pieter Jordaan J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter Jordaan J

Nice en lekker rustig.

'n Lekker plekkie om rustig te wees. Daar is alles wat 'n mens nodig het en meer. Sal dit enige tyd aanbeveel. Daar is alles wat 'n mens se behoefte is. Baie dankie.

Tertia S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia S

Fantasies! Gaan almal vertel en aanbeveel.

Sal dit weer doen. Die atmosfeer is wonderlik.

Die Sinkskuur Plaas Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie,
Julle was wonderlike gaste.
Mooi bly.

Die Sinkskuur Plaas Akkommodasie
Ashley A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley A

Fantastic, amazing, wonderful, relaxing, the best.

The best of hosts, the accommodation is sweet, and luxurious, in normal self catering units we have found shortcomings, one of them is the lack of utensils plates cups, but Sinkskuur Plaas is the contradiction the exception, enough of everything as to ensure that we could invite friend for a day braai. The pool is a blessing, on days that we had temperatures of up to 35°C. Our hosts ensured that we had the run of the farm where we could explore. The family dog Bella, ensured that we felt like family. You will see us again, soon.

Denzil A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denzil A

Baie lekker en vriendlik.

Lekker en baie rustig.

Anton J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton J

Ongelooflike gasvryheid en vriendelikheid.

Die wooneenheid was presies wat ek benodig het en was 'n plesier om met die eienaars om te gaan.

Nicola D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola D

Enjoyed our stay.

Lovely stay with a great host. Spacious, equipped with everything you need and Heidi is just a message away.

Janet J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet J

Awesome!

We had a fantastic time. Our hosts were caring and friendly. The cottage was neat and clean with all the necessary items for a comfortable stay. All the extra touches where appreciated, fresh milk, coffee, tea and delicious rusks.

Sarah K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah K

Peace and tranquillity and everything else in between!

Heidi and Philip were very accommodating hosts. We had everything we needed. The bed was comfortable and the cottage was clean and well equipped. Would recommend highly for value for money and comfort. A gem!

Jacquese P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacquese P

Baie rustig, warm, maar 'n heerlike swembad. My dogter en vrou het hulle gate uit geniet.

Gaan om te rus en geniet.

Monique L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique L

'n Oulike plekkie wat die hartjie van Oudtshoorn uitbeeld.

Baie vriendelike gasvrou wat baie behulpsaam was. Heerlik oorbly en gekuier!

Danie V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V

'n Pêrel.

Vooraf kontak was vol soveel omgee en liefde. Ontvangs met omgee, liefde en warmte. Die huisie in geheel is kraakvars, skoon, netjies, gerieflik, ruim, vol nostalgie en warmte. 'n Vars bries ná 'n lang pad. Hondekinders wat jou deel maak van Die Sink Skuur en sy mense. Gerhard, 'n werker, wat met trots nader staan en groet, maak jou deel van Oudtshoorn en sy mense, sy pêrelmense! Dankie! Padkos vir die volgende dag, dankie Heidi. Die Sink Skuur Plaashuisie grafeer herinneringe in jou siel. Dit verseker 'n "ons kom weer". Een voorstel: 'n Effe sterker gloeilamp in die kombuis.

Llise D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llise D

Die verblyf is kompak, maar gerieflik in 'n stil omgewing.

Ons was verras om te sien hoe gerieflik die huisie "leef". Dit is ideaal as 'n basis vir aktiwiteite in en om Oudtshoorn.

Elizca R - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizca R

Heerlik!

Baie dankie Flip en Heidi vir jul gasvryheid! Ons het met ons 3-jarige en 2 bassets daar op die plaas gebly en dit was absoluut fantasties. Vir enige iemand wat 'n lekker "plaas" ervaring soek sal ek dit definitief aanbeveel!

Pierre B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre B

Heerlike, rustige plaasatmosfeer, sonder geraas.

Baie vriendelike mense, gul ontvang. Ons het heerlik gebly en beveel dit baie beslis aan.

Yuanita B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yuanita B

Baie veilige en oulike plekkie met 'n lekker plaas-atmosfeer.

Baie netjies en gerieflik.

Elise V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise V

Wonderlik, skoon rustig en gasvry.

Fantastiese gasvrou en gasheer, rustige plaasatmosfeer, ons het so tuis gevoel en alles was netjies en skoon. Ons sal beslis weer daar gaan bly. Ek beveel die Sink Skuur Plaas aan. 10 uit 10.

Johan U - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan U

Aangenaamste mense, hulle is sout van die aarde!

Ek het alleen gereis met my twee Boston Terriërs. Flip en Heidie Olivier is plaasmense wat jou welkom en tuis laat voel. Die verblyf is basies soos wat 'n mens van plaaslewe verwag, met alles wat noodsaaklik is. Dankie vir die hout wat ek elke aand mee kon braai. Hoop om gou weer daar n draai te maak.

Tercia P - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tercia P

Ongelooflik lekker.

Sien die gradering.

Die Sinkskuur Plaas Akkommodasie se terugvoer

Beste Mnr Philander baie dankie vir die terugvoer. Kom kuier gerus weer.

Die Sinkskuur Plaas Akkommodasie
Dean W - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Dean W

Baie lekker.

Privaatheid was teleurstellend. Die foto's word geneem sodat jy nie die volledige prentjie kan sien nie.

Die Sinkskuur Plaas Akkommodasie se terugvoer

Beste Dean baie dankie vir jou terugvoer.

Die Sinkskuur Plaas Akkommodasie
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eendrag, Volmoed, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhABRDTLYnne92hBNqz1AbR15iJ1sKiO57E1ngvRXk2oycH40Yc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 24 5 1 5 Eendrag Volmoed 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.647652777778 22.094002777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang