Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Sinkskuur Plaas Akkommodasie

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eendrag, Volmoed, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Die Sinkskuur Plaas Akkommodasie bied 'n selfsorg-eenheid wat op 'n plaas geleë is, 16,5 kilometer vanaf Oudtshoorn. Die eiendom is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf, weg van die gewoel van die stadslewe.

Die eenheid is volledig gemeubileer en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die en suites het 'n bad of stort en die leefarea het 'n ekstra enkelbed wat vir 'n ekstra gas gebruik kan word indien nodig.

Die kombuis is goed toegerus om maaltye voor te berei en te kook, met 'n yskas-vrieskas; 'n mikrogolfoond; en 'n 2-plaat gasbrander. Die eenheid het ook 'n braai-area binne en buite waarvan gaste gebruik kan maak, en daar is 'n plonspoel om 'n verfrissende duik in te neem.

Die Sinkskuur Plaas Akkommodasie is naby verskeie doendinge soos voëlkykgeleenthede, fietsry- en staproetes, volstruisplase, asook ander besienswaardighede binne Kaapse Roete 62.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet met bidet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Miralda R
Saam met vriende
5.0
Breathing space! Ons het heerlik gebly en so lekker saam julle gekuier! Dit was 'n heerlike plaas wegbreek! Dit was heerlik om jou te ontmoet!
Aug 2024
Annette E
Saam met vriende
5.0
Great access to nearby tourist attractions whilst being out of town. We loved the peace and tranquility of the farm stay, and access to...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Levern A
Gesin met tieners
5.0
Rustig. Vriendelike eienaars wat uit hul pad gaan om jou behoeftes te akkomodeer en jou onmiddelik tuis laat voel.
Apr 2023
Ruan V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons kon baie lekker buite speel met ons klein seuntjie sowel as in die swembad baljaar. Die aircon in die kamer was 'n goeie redding vir die Karoo se ...
Sien meer
Des 2022
Pieter Jordaan J
5.0
Nice en lekker rustig. 'n Lekker plekkie om rustig te wees. Daar is alles wat 'n mens nodig het en meer. Sal dit enige tyd aanbeveel. Daar is alles wa...
Sien meer
Nov 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Eendrag, Volmoed, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Sinkskuur Plaas Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eendrag, Volmoed, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhABRDTLYnne92hBNqz1AbR15iJ1sKiO57E1ngvRXk2oycH40Yc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 24 5 1 5 Eendrag Volmoed 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.647652777778 22.094002777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang