Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Sinkhuisie

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R353, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Sinkhuisie is van gegolfde staal gemaak en is 'n gerieflike selfsorg-eenheid vir 2 op 'n plaas wat 25 km buite Williston is.

Dié oopplan-eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Daar is 'n houtvuur-donkie-sisteem wat warm water voorsien.

Die kombuisie is met 'n gas-yskas, enkelplaat-gasstoof, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eenheid het nie krag nie, maar daar is ligte wat met sonkrag werk.

Gaste kan op die onderdakstoep ontspan, met 'n uitsig oor die veld en braaigeriewe met hout. Daar is geen selfoon-opvangs Die Sinkhuisie nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Andre R
Saam met lewensmaat
5.0
Stil en alleen, ware rus vir die siel in die skoonheid van die Karoo. Baie lekker gebly in die Karoo.
Mrt 2024
Mg G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker vir twee nagte by die Sinkhuisie geslaap. Alles wat jy nodig het, le. Baie lekker gebly. Skoon en netjies met alles wat jy nodig het.
Feb 2024
Anize G
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik. Verblyf in die sink huisie was ongelooflik. Dit is die stilste, saligste plek om te rus na 'n lang dag op die pad. Ons sou selfs 2 nag...
Sien meer
Des 2023
Carli V
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful and peaceful. The perfect weekend getaway spot!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2023
Karin L
Saam met lewensmaat
5.0
Die oulikste huisie in die natuur. Ons het heerlik gebly in die sinkhuisie en was bang dat dit te koud sou wees, maar het baie warm en snoesig geslaap...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Cora Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 102

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Langs die R353, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Sinkhuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R353, Williston, 8920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91ead315dabb16641810d348853c788c1417c78a16d9d98643fc38d82f55ff7361b9649ff447adf4646c62d79eb9dc9a370c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Off the R353 Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.527471 21.079833

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang