Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Skaap Kraal

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Bridget G
1 nag
5.0
Mei 2024

Personeel en gasvrou wat die ekstra myl stap het, het die verblyf aangenaam gemaak. Eloise, baie dankie vir die ekstra myl wat julle gestap het. Baie vriendelike gasvrou en personeel. Regtig aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Sal enige tyd die plek aanbeveel. Netjies en skoon. Die lekker plaas lug en reën op die dak het ons lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
1 nag
5.0
Nov 2023

Netjies, heeltemal voldoende. Heerlik gebly, netjies en heeltemal vanpas vir my behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Friendly staff and very neat and clean. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Thomas V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Gemaklik. Mense baie vriendelik en hulpsaam, het glad nie omgegee oor ons laat terug gekom het van ons skou af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Wanda H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2023

Enjoyable. Most enjoyable and beautiful guesthouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme B
1 nag
4.6
Des 2022

Alles in orde. Ons was 'n groep van 9 in 5 kamers bespreek. Kraakskoon, gerieflik, alles wat nodig was vir oornag, niks kortgekom nie. Die aanwysings was presies en maklik om te volg en die skedule vir beurtkrag welkom, ons kon daarrondom beplan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Eloise
Die Skaap Kraal
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Bly julle het julle akkommodasie by ons geniet.

Dipali P
1 nag
4.6
Des 2022

It's clean and quiet. All instructions to us were clear and the rooms are very comfortable. It was a good stay and would recommend if you would like a quiet time away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kristell B
1 nag Saam met vriende
3.8
Nov 2022

Alhoewel ons nie baie tyd daar spandeer het nie was dit nogsteeds 'n lekker rusplek. Sal beslis vir enige iemand aanbeveel wat na troues toe gaan in omliggende areas. Dit is 'n goeie rusplek na 'n aandjie uit.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lauren D
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Feb 2022

Overpriced for a room share. I was not expecting the two beds to be in the same room. I expressed to the host that I was booking for two couples, not imagining that the four of us would be sharing a room. A small room for R1500 a night for four people sharing a bathroom is a bit much. Plus, the only reason most people stay there is because of the proximity to wedding venues, but there are no accessible plugs to plug in a hairdryer or cellphone charger, and there is nowhere to unpack or hang clothes? There isn't even a towel rack or hook in the bathroom. Plus there is no one to greet you, and no reception.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Eloise
Die Skaap Kraal
Jammer oor julle ongerief. Die inligting dui duidelik aan dat die kamer gedeel word met die beddens. Sien bekrywing onderaan wat ook so op blad verskyn. Normaalweg is die koste R400 per persoon en die kamer koste is dan R375 per persoon. Baie mense verkies om dit te boek om geld te spaar. Glo dit was ook julle geval. Jy het geen kommunikasie met my gehad dat julle twee paartjies is nie. Asook raad gevra nie. Jou bespreking wys dit as jy terug gaan op jou bespreking gemaak. Hier is Merino se beskrywing: Die kamer het 'n oopplan-kamer met 2 beddens en 'n aparte badkamer. Die kamer bied slaapplek aan 4 gaste. Al ons beddens is opgemaak met skoon, gemaklike linne. Die badkamers is almal en suite en skoon handdoeke word voorsien. Elke kamer is met 'n uniek kleurskema ingerig, elke bed se kopplank is kunstig geprakseer en elke kamer is na 'n skaap vernoem om hierdie gastehuis nog meer te laat uitstaan. Die Merino-kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit is ideaal vir 'n gesin van 4 of 2 paartjies wat 'n kamer sal deel.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Eloise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Jakkalsfonteinweg, Plot 214 Rietfontein, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bxyF8QFF9sHXdigMwsi3fBTt2xxoUEYUMyv7AADqxqETnXByb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 Jakkalsfontein Rd Plot 214 Rietfontein 0182 Gauteng 021 201 8901 13:00-15:00 09:00 -25.764605495792 28.489836381284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang