Die Skaap Kraal
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Eloise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Bridget G - Mei 2024
Algehele gradering
Personeel en gasvrou wat die ekstra myl stap het, het die verblyf aangenaam gemaak.
Rachel V - Apr 2024
Algehele gradering
Sal enige tyd die plek aanbeveel.
Francois V - Nov 2023
Algehele gradering
Netjies, heeltemal voldoende.
Michelle S - Aug 2024
Algehele gradering
Friendly staff and very neat and clean.
Thomas V - Mrt 2024
Algehele gradering
Gemaklik.
Wanda H - Des 2023
Algehele gradering
Enjoyable.
Esme B - Des 2022
Algehele gradering
Alles in orde.
Die Skaap Kraal se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Bly julle het julle akkommodasie by ons geniet.
Dipali P - Des 2022
Algehele gradering
It's clean and quiet. All instructions to us were clear and the rooms are very comfortable.
Kristell B - Nov 2022
Algehele gradering
Alhoewel ons nie baie tyd daar spandeer het nie was dit nogsteeds 'n lekker rusplek. Sal beslis vir enige iemand aanbeveel wat na troues toe gaan in omliggende areas.
Lauren D - Feb 2022
Algehele gradering
Overpriced for a room share.
Lees meerDie Skaap Kraal se terugvoer
Jammer oor julle ongerief. Die inligting dui duidelik aan dat die kamer gedeel word met die beddens. Sien bekrywing onderaan wat ook so op blad verskyn.
Normaalweg is die koste R400 per persoon en die kamer koste is dan R375 per persoon. Baie mense verkies om dit te boek om geld te spaar. Glo dit was ook julle geval.
Jy het geen kommunikasie met my gehad dat julle twee paartjies is nie. Asook raad gevra nie. Jou bespreking wys dit as jy terug gaan op jou bespreking gemaak.
Hier is Merino se beskrywing:
Die kamer het 'n oopplan-kamer met 2 beddens en 'n aparte badkamer. Die kamer bied slaapplek aan 4 gaste. Al ons beddens is opgemaak met skoon, gemaklike linne. Die badkamers is almal en suite en skoon handdoeke word voorsien. Elke kamer is met 'n uniek kleurskema ingerig, elke bed se kopplank is kunstig geprakseer en elke kamer is na 'n skaap vernoem om hierdie gastehuis nog meer te laat uitstaan. Die Merino-kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit is ideaal vir 'n gesin van 4 of 2 paartjies wat 'n kamer sal deel.
Conraadt V - Nov 2021
Algehele gradering
Pure plaas!
Die Skaap Kraal se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Julle was aangename gaste.
Rheinhard V - Aug 2021
Algehele gradering
Veilig, skoon en gemaklik!
Die Skaap Kraal se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
centeché d - Aug 2021
Algehele gradering
Die ligging was baie gerieflik. Lekker bed om in te slaap. Die gasgeyser was nie great nie, die water vat lank om warm te word.
Die Skaap Kraal se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Jacques D - Aug 2021
Algehele gradering
Goeie troue-verblyf.
Chrisna H - Des 2021
Algehele gradering
Het oorgebly vir 'n troue.
Die Skaap Kraal se terugvoer
Jammer vir julle ongerief. Ons het verduidelik hoe om die storte te gebruik.
Ons het intussen nuwe geysers geïnstalleer.
Nicolette W - Nov 2020
Algehele gradering
Absoluut fantasies!
Die Skaap Kraal se terugvoer
Wow, baie dankie vir die pragtige review!!
Claire E - Des 2020
Algehele gradering
Lovely stay.
Die Skaap Kraal se terugvoer
Thank you for the review.
Carla K - Nov 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf vir mense wat nie van die besigheid van die stad hou nie.
Viani D - Jul 2019
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Chris S - Jun 2019
Algehele gradering
Tevrede.
Lees meerNicole K - Sep 2019
Algehele gradering
Wonderlik! Die dekor is pragtig en alles is baie skoon.
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Anne-marie M - Apr 2019
Algehele gradering
Unieke blyplek met 'n eiesoortige tema!
Jan K - Aug 2019
Algehele gradering
Die plek was skoon en netjies, maar swak/geen rigtingwyser by afrit, beperkte kliëntediens, bed was redelik gedaan.
Lees meerDie Skaap Kraal se terugvoer
Liewe Jan,
Ons is vreeslik jammer om te hoor dat jy so ongelukkig was met jou akkomodasie. Ek het persoonlik vir jou aanwysings gestuur hoe om presies by die gastehuis te kom. Daar is aanwysings langs die pad wat ook rigting aandui. Jy het nie eens terug reply met ‘n dankie. Het persoonlike diens verskaf om presies aan te dui hoe om in te boek. Julle kon my enige tyd gekontak het om raserige gaste stil te kom maak. Ek kan nie daarmee help indien ek nie in kennis gestel word nie. Die gastehuis bied geen koshuis ervaring nie. Die uitleg van die gastehuis word mooi beskryf en jy was bewus van hoe jy bespreek het.
Dis regtig ‘n jammerte dat jy so ‘n slegte ervaring gehad het, sou hoop om jou weer ‘n kans te gee om ‘n beter ervaring soos 90% van ons ander gaste te kan ervaar.
Yolanda V - Okt 2018
Algehele gradering
Luukse plaaslewe.
Rita P - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was rustig en stil ons kon net sleg wees daar wat ons nie in Johannesburg kry nie.
Linda C - Apr 2018
Algehele gradering
Skoon, netjiese kamer gerieflik naby aan trou venues.
Rene B - Des 2018
Algehele gradering
Rustig.
Rochelle V - Aug 2017
Algehele gradering
Baie mooi en skoon verblyf.
Marna V - Jun 2017
Algehele gradering
Mooi, skoon en netjiese kamers.
Alta R - Feb 2017
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker, als tot jou beskiking en vriendelike mense, baie netjies en mooi.
Marcel V - Aug 2017
Algehele gradering
Netjies en skoon, maar nie waarde vir geld.
Die Skaap Kraal se terugvoer
Hi Marcel
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons het ons pryse aangepas om dit meer waardevol te maak.
Vriendelike groete
Eloise
Kappies F - Apr 2016
Algehele gradering
Ideal group accommodation.
Elma V - Sep 2016
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en interessante dekor.
Elmarie L - Okt 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly baie naby aan die venue waar my kind perdgery het - heerlik!
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Jakkalsfonteinweg, Plot 214 Rietfontein, Pretoria, 0182, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang