Die Skaap Kraal
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Jakkalsfonteinweg, Plot 214 Rietfontein, Pretoria, 0182, Gauteng
- Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Skaap Kraal Gastehuis is op 'n kleinhoewe oos van Pretoria in Gauteng geleë. Die bestuurderes, Eloise Marais, en haar man deel 'n passie vir boer. Saam het hulle 'n pragtige skaapplaas opgebou waar hulle topgehalte-wol en uitstekende lamsvleis produseer. Nadat hulle die pragtige ou skaapkraal gerestoureer het, het hulle besef dis die ideale plek vir 'n gastehuis. Die kleinhoewe is in die hartjie van Cullinan Natuurreservaat geleë en dit bied ongelooflike, panoramiese uitsigte oor die grasvelde en damme. Hier kan gaste hulself verlustig in die rustigheid van die platteland en wegbreek na 'n plek met 'n outentieke plaas-atmosfeer.
Die verblyf word aangebied in 12 pragtig gerestoureerde plaasstyl-slaapkamers. Elkeen is uniek opgemaak met verfrissende kleure en handgemaakte kunswerke. Al die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort sowel as skoon linne en handdoeke. Gaste hoef slegs hul eie seep, sjampoe en toiletware saam te bring. Daar is 'n gemeenskaplike kombuisarea met 'n yskas en al die nodige geriewe. Die gastehuis is selfsorg en bied skoonmaakdienste teen 'n ekstra koste.
Die perseel bied oorgenoeg plek vir vriende en familie om te ontspan en buitelug-aktiwiteite te geniet. Gaan sit en ontspan op die patio buite of kuier om die braaipit met goeie geselskap en goeie kos. Ons het die ideale venue met oorgenoeg ruimte vir verjaarsdag-aktiwiteite.
Gaste word aangemoedig om 'n paar van die beste restaurante in Pretoria op die proef te stel, soos bv. Cullinan wat net 'n klipgooi van die gastehuis af is. Dit is naby aan al die hoofbesighede, stadions, winkelsentrums en meer. Ons sien uit daarna om jou as ons gas te verwelkom.
Ons geriewe is so ingerig dat gaste kan kom en gaan soos hulle wil en gaste klok soms hulself in en uit en ontvang die nodige inligting van die eienaar voor hulle arriveer.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Eloise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Jakkalsfonteinweg, Plot 214 Rietfontein, Pretoria, 0182, Gauteng
- Gaste dink Die Skaap Kraal het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Donkerhoek Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Jakkalsfonteinweg, Plot 214 Rietfontein, Pretoria, 0182, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang