Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Skilpadjie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Willie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Die regte plek om te gaan ontspan en jou battery te herlaai! Baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Die Skilpadjie is snoesig, smaakvol en goed toegerus, met 'n pragtige uitsig oor die hawe. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer daar 'n draai maak. Beveel dit sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annerien V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie goed. Baie lekker gebly, uitsig pragtig, baie gerieflik en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Die Skilpadjie
Hallo Annerien So bly julle het julle tyd by ons geniet. Kom kuier gou weer. Wilma

Anwar Van Zyl V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uitgerus. Baie lekker gebly. Would nie eers uitboek nie. Uitstekende diens. Baie lekker gebly met hope privaatheid en baie vriendelike gasheer. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Die Skilpadjie
Hallo Anwar So bly julle het dit geniet. Kom volgende keer bietjie langer en kom rus ordentlik. Groete Wilma

Washiefa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

It was very nice. I would recommend it to friends and family. A quiet getaway. We had a nice, relaxing stay. The place is nice and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Die Skilpadjie
Hi Washiefa, So glad you guys enjoyed your stay. Hope to see you again. Wilma

Jutta B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie aangenaam en ontspannend. Ons het ons verblyf terdege geniet. Rustige en mooi omgewing. Die uitsig was baie mooi. Ons is baie vriendelik ontvang en die verblyf is netjies, skoon en smaakvol ingerig. Sal beslis weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Die Skilpadjie
Hallo Hennie Dankie vir julle positiewe resensie. Doen my hart goed as ek tevrede gaste gehad het. Julle kan enige tyd weer kom kuier. Seënwense. Wilma

Paul L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons het die omgewing vreeslik geniet. Die plek is perfek geleë. Ons het vreeslik lekker gebly. Pragtige uitsig vanaf die plek. Alles was daar en mens het niks nodig gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Die Skilpadjie
Liewe Paul Wat 'n voorreg om jou hier te kon huisves. Jy is welkom om weer te kom kuier. My plek is so netjies gelos. Wilma xx

Mandy H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Cosy, comfortable and refreshing. Went for some peace and quiet, was not disappointed! Regardless of the cold weather, it was incredibly cosy and overall a very pleasant stay. Will definitely be visiting again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Die Skilpadjie
Hi Mandy, So glad you guys enjoyed your stay. Looking forward to seeing you again. Wilma

Lize-ann V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Beautiful and comfortable. Lovely stay and beautiful view. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Die Skilpadjie
Hi Lize-ann I'm so glad you guys enjoyed staying at Skilpadjie and we are looking forward to seeing you again. Wilma

Flip V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker gekuier en die Weskus geniet. Uitstekende ligging en uitsig, vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Die Skilpadjie
Hallo Flip So bly julle het ook ons uitsig en eenheid geniet. Sien gou weer. Wilma

Cornelia V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustig en als was netjies en skoon, en goeie waarde vir geld. Ons het vreeslik lekker gebly, en dit was so rustig daar gewees. Als was skoon, en ons het die bederfies vreeslik geniet. Die gasvrou is vriendelik en uitstekend. Dit was lekker om in die oggende op te staan met 'n beker koffie en na die hawe en see te staar. Ons het selfs een aand 2 uile gesien en gehoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Die Skilpadjie
Hallo Cornelia. Was heerlik met julle hier. Uile so spesiaal en so nou en dan kom kuier hier 'n bokkie ook. Snoek tyd die beste. Kom kuier gou weer. Liefde groete Wilma en Okkie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deo Gloria-straat 18, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c620e1b6a06112efe7117d7173f5f00a9b23a5c63cc46c8cf34ae8f0a5fd37ea0c264ed3062477899f8b18528f5559f7724?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 88 5 1 5 18 Deo Gloria Street St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.75387 18.01467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang