Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Skilpadjie

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deo Gloria-straat 18, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Skilpadjie bied gemaklike verblyf in 'n knus woonstel op 'n residensiële perseel waar die eienaars ook bly. Die woonstel is in Britannica Heights, St. Helenabaai en bied 'n 180°-see-uitsig.

Dié oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n bad en 'n stort, en daar is 'n kombuisie en 'n sitarea. Die kombuisie is toegerus met 'n ketel, mikrogolf, tweeplaatstofie en 'n yskassie. Vriesgeriewe kan gereël word. Gaste het toegang tot eie braai area op die stoep. Die woonstelletjie het ook volledige DStv en gratis WiFi. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Gaste kan buite op die stoep ontspan met 'n glasie wyn, of rondom die braai kuier en die pragtige see-uitsig geniet. Die Skilpadjie is naby plaaslike strande, winkels en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie
  • Videospeler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Annerien V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goed. Baie lekker gebly, uitsig pragtig, baie gerieflik en goed toegerus.
Nov 2024
Anwar Van Zyl V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitgerus. Baie lekker gebly. Would nie eers uitboek nie. Uitstekende diens. Baie lekker gebly met hope privaatheid en baie vriendelike gasheer. Skoon ...
Sien meer
Okt 2024
Washiefa M
Saam met lewensmaat
5.0
It was very nice. I would recommend it to friends and family. A quiet getaway. We had a nice, relaxing stay. The place is nice and clea...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Jutta B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam en ontspannend. Ons het ons verblyf terdege geniet. Rustige en mooi omgewing. Die uitsig was baie mooi. Ons is baie vriendelik ontvang ...
Sien meer
Sep 2024
Paul L
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het die omgewing vreeslik geniet. Die plek is perfek geleë. Ons het vreeslik lekker gebly. Pragtige uitsig vanaf die plek. Alles was daar en mens ...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Deo Gloria-straat 18, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Skilpadjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deo Gloria-straat 18, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c620e1b6a06112efe7117d7173f5f00a9b23a5c63cc46c8cf34ae8f0a5fd37ea0c264ed3062477899f8b18528f5559f7724?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 87 5 1 5 18 Deo Gloria Street St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.75387 18.01467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang