Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Skoolhuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maidie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Die Skoolhuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Kobus B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B

Netjies en ten volle toegerus.

Die akkommodasie is uiters goed toegerus en netjies. Die rustige plaasgevoel, vriendelike diens, netjiese en skoon wooneenheid maak dit 'n onvergeetlike ervaring om by Die Skoolhuis tuis te gaan.

Ockie M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ockie M

Gevoel ek is tuis, niks het ontbreek nie.

Ons het die hele woning vir onsself gehad. Alles was perfek in die huis en die ligging was wat ek verwag het. Die braai area was uitsonderlik goed uitgelê en ons het ons twee dae baie geniet.

Emile M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile M

Heerlike kuier by 'n stukkie Suid-Afrikaanse geskiedenis in 'n pragtige omgewing.

Sien sterre.

Marijke C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marijke C

Ons kom kuier weer.

Ons het baie lekker gebly. Die huis was netjies en is baie goed toegerus. Die boeke in die boekrak is baie interessant. Ons het lekker lang ente tussen die sitrusboorde gestap.

Andrew C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew C

Awesome stay with great hosts.

A great, nostalgic stay at the foot of the Baviaanskloof-pass. Great stopover for post or pre trips through the pass. Our host also gave us some amazing firewood which made for an awesome evening around the braai.

Louwrens O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens O

Perfek. Alles perfek.

Die Skoolhuis bied alles en meer as wat mens verwag. Die boeke die speletjies als is net reg.

Andre V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Stille en rustigheid.

Netjies en skoon in uitmuntende omgewing om vir dae te kan ontspan en omgewing verken met goeie vriende.

Louis H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis H

Uitstekend

Perfekte afskop vir ’n Baviaanskloof-avontuur.

Kobi B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobi B

Wonderlike oase in die Baviaans.

Hierdie huis het alles om 'n heerlike gemaklike kuier te verseker.

Deon-jacques P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon-jacques P

'n Wonderlike ondervinding, rustige omgewing en vriendelike, tegemoetkomende diens.

Dit was baie lekker om die omgewing van hier te verken en aan ons besoekers van California, VSA, bekend te stel. Die ontvangs was vriendelik en Maidie het ons dadelik laat tuis voel. Alles wat ons nodig gehad het om dinge glad te laat loop, was tot ons beskikking. Dis 'n besondere ervaring om ook onder die sterre te kan stort. Wat verder gehelp het om die belewenis te verryk, is die beskikbaarheid van inligtingstukke wat die omgewing se besienswaardighede bekend stel asook inligting oor die inwoners en die ryk geskiedenis van hierdie deel van ons land verskaf. Dankie nogmaals vir 'n baie lekker ondervinding.

Vanaf
Vanaf R3 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 100
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Skoolhuis, Cambria, 6335, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbefe9d57f357276f8356af94a250baa3ed94d7ace175ba0d4e14e3be7d495d135caa26c7a475a1d82476ba2a0ec875c43137?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 Die Skoolhuis Cambria 6335 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.664046 24.569061

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang