Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Skoolhuisie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Siegfried B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker geslaap! Dit was 'n voorreg om in so 'n geskiedkundige plekkie te kon oornag. Wat 'n wonderlike, pragtige en rustige plek om weer die batterye te herlaai!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Brilliant- nature at its best. We thoroughly enjoyed our stay. Truly, one of the nicest places I have stayed- and I travel a lot. The view from the stoep is unbelievable, and it is so peaceful! The host went through lots of effort to make our stay special! Many thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carine G
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Natuurskoon en rustigheid. So mooi en rustig. Honde het baljaar op die gras en in die rivier. Afgeskakel en die natuur beleef!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heather H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Beautiful setting, peaceful and totally relaxing. Thoroughly enjoyed our stay at the Die Skoolhuisie. Peace and quiet and a beautiful retreat from the busy city life. The hospitality of the owner was exceptional, and nothing was too much for her to ensure that our stay was perfect. Although there was no cellphone or WiFi at Die Skoolhuisie, the owner allowed us to use her WiFi at the adjoining Pizza Place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Attie B
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jul 2024

Die ideale wegbreek! Selfs op 'n sakereis! Solank jy weet dat daar geen elektrisiteit en selfoonsein is nie, en dat jy jou warm water vir stort & skottelgoedwas met 'n donkie moet maak, is dit die perfekte wegbreekplekkie. Selfs vir 'n sakereis was hierdie vir my die ideale oornagplekkie. Die uitsig vanaf die stoep en stilte wat daarmee gepaard gaan, kan geen geld koop nie. Die Skoolhuisie het geweldig baie karakter en dis 'n ervaring om daar oor te slaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carolyn F
1 nag
4.6
Jan 2024

Great. John was there to show me around when I arrived and lit the donkey so I could have a hot shower. Quaint and simple, but great to get away from the hustle and bustle. Such an unusual lovely little place is Die Skoolhuisie and Prince Alfred Pass is beautiful to drive. The bathroom is separate, but the bedroom and kitchen are all one large room. Lovely fireplace inside for cold days/nights and a fireplace on the stoep with a good view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Maurine E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Off the grid, farm style house. Off the grid. Enjoyed the donkey to make warm water. Indoor fireplace with wood provided was my favourite.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernita B
1 nag
5.0
Jan 2023

Baie dankie vir die wonderlike aandjie. Nostalgies. Prins Albert pas was 'n wondelike ervaring op sy eie. Die Skoolhuisie was die beloning. Vriendelike ontvangs, die donkie was reeds aangesteek vir warm water, hout gekap vir 'n vuurtjie, solarliggies in plek en ons kon net afpak en lekker rustig ontspan. Die Skoolhuisie kom niks tekort nie en kan dit beslis aanbeveel vir gaste wat bereid is om van "luxuries" vir 'n wyle te vergeet. Baie dankie, "Die Skoolhuisie", ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luda R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Was te kort. Sou langer wou bly en rustigheid geniet. Die Skoolhuisie het aan ons verwagtinge voldoen. Ek was bietjie siek en kon nie die mooi plekkie so geniet soos ek sou wou nie. My man het die stoepsittery en vuurmaak baie geniet. Daar is soveel heerlike storieboeke. Ek het 'n maand daar moet bly om als te kan lees. Die dubbelbed slaap heerlik. John is baie vriendelik en het ons mooi gewys hoe als werk. En tip: moet net nie verwag om dadelik 'n warm bad of stort te kan neem nie. Die donkie moet daarvoor eers gestook word. Regte ouwêreldse ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hardus W
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2023

Eenvoudig gegrond. Rustige, gerieflike verblyf binne 'n geskiedkundige ruimte. Sielsverkwikkend as jy daarvan hou om jouself te grond.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jon-Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R339, Avontuur, De Vlugt, 6490, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa22d9dbbaf027dc1a3fe2e929fd16cb7e8024f51c825446ed401b79031a8a324e47e4d10fbca4116d0f13f2c5578883d1971?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Off the R339 Avontuur 6490 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.816928794671 23.174150939562

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang