Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Skoolhuisie

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R339, Avontuur, De Vlugt, 6490, Wes-Kaap
  • Vanaf R760 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Skoolhuisie bied selfsorg-plaasstylkothuise en is langs die R339 in die rustige en skilderagtige De Vlugt-vallei geleë. Die plaas is omring deur berge en bied 'n rustige wegbreek van die stadslewe, sowat 55 km vanaf óf Knysna en Plettenbergbaai in die Tuinroete.

Verblyf by Die Skoolhuisie bestaan uit 2 sonkrag- en gasaangedrewe kothuise wat tussen 2 en 4 persone kan akkommodeer. Dié kothuise beskik oor 'n oopplan-leefarea en is ingerig met beddens en rusbanke, en 'n privaat badkamer met warm water wat deur 'n donkie-ketel voorsien word.

Elke kothuis het 'n kombuisie-area wat 'n gasstoof en 'n yskas bevat, asook 'n sitarea met 'n houtkaggel. Elke plaaskothuis maak oop op 'n patio wat braai-area bied en lieflike uitsigte oor die Keurboomsrivier, berge en plaas om te bewonder.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Forelhengel
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Die Skoolhuisie
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jon-Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Langs die R339, Avontuur, De Vlugt, 6490, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Skoolhuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R339, Avontuur, De Vlugt, 6490, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa22d9dbbaf027dc1a3fe2e929fd16cb7e8024f51c825446ed401b79031a8a324e47e4d10fbca4116d0f13f2c5578883d1971?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Off the R339 Avontuur 6490 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.816928794671 23.174150939562

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang