Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Skuilplek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Yuri G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Full of character, the owner went to a lot of trouble. On our route, in the middle of the Karoo - nice to be able to walk on the farm. Homely atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ulanda W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

Besonders! Wat 'n wonderlike ervaring! Eg aan die omgewing en werklik besonders om die egtheid daarvan te belewe. Ek sal dit met oortuiging aanbeveel aan enigiemand wat die omgewing wil ervaar. Dit was baie spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morgan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Absolute fantastiese area, baie skoon en netjies en goed ingerig vir reisigers. Die gasheer Belinda is warm, vriendelik en georganiseerd. Ons het baie later as wat ons gedink het aangekom en hulle was nogsteeds daar met flitse en 'n gloeiende glimlag! Die beddens was so gemaklik en ons was veral gerusgestel met die netheid van die plekkie. Het wakker geword en die skapies by die draad gaan hallo sê en toe was ons weer weg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marida
Die Skuilplek
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Morgan. Dit is 'n voorreg om ons Karoo lewe met julle te kon deel. Julle is altyd welkom.

Johan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Werklik gevoel hoe dit op 'n plaas voel en respek gekry vir ons boere. Het die huisie baie geniet. Stil en rustig en pragtige Maansondergang oor die Karoo gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marida
Die Skuilplek
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is 'n voorreg om die Karoo lewe met julle te kon deel. Julle is altyd welkom.

Kandas V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2021

Lekker Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Henna N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2020

Fantastiese ervaring. Beste plaashuisie wat ek al ooit by gekuier het, mees aangename mense wat dit besit en die view is asemrowend. Die hemelruim was duidelik en die stilte van die Karoo was terapeuties. Dis 'n groot moet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marida
Die Skuilplek
Baie dankie, Henna. Dit was lekker om julle te ontmoet! Baie dankie dat julle by ons Gastehuis oorgeslaap het. Geseënde jaar vir julle familie

Wimpie L
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2020

Stil en rustig. ’n Puik gasvrou en ons het die plek baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marida
Die Skuilplek
Baie dankie dat julle by ons oorgeslaap het. Geseënde jaar vir julle familie. Karoo Groetnis Die Conradies

Quinton H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Wonderlike mense. Marida en haar gesin is wonderlike mense, het ons dadelik laat tuis voel, sal beslis weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marida
Die Skuilplek
Báie dankie, Quinton, Dit was lekker om julle te ontmoet. Karoo Groetnis , Marida

Frans S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Fantasties. Baie netjies en baie mooi gewees. Die vriendelikste mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marida
Die Skuilplek
Baie dankie! Dit was lekker om julle te ontmoet. Karoo Groete

Shaafi J
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Nov 2019

Enjoyed the quiet and relaxing environment. A nice rustic experience away from the urban sprawl.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marida
Die Skuilplek
I thank you from the bottom of my heart! It was such a pleasure meeting you. We hope to see you again in the near future! Karoo Greetings Marida

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R386, De Rust, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA675724ee42736546dbe2ecd8aaac71a262290f8b7db8813ec5a2f0b1a7621f25707417f85e9d96e9b005b9833202bab67462?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 R386 De Rust 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.713380000827 22.228533157489

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang