Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Skuur Campsite

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kachas Plaas, Mariental, 0000, Hardap
  • Vanaf R540 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Skuur Campsite bied 'n lieflike kampervaring op 'n plaas net buite Mariental in die Hardap-streek. Dit is ideaal vir 'n groot groep wat uit die stad wil ontsnap.

Daar is slaapplek vir 4 tot 8 gaste in elke kampeerarea. Benewens die gestruktureerde tente, moet gaste hul eie kamptoerusting vir die ander staanplekke saambring. Elke ablusiegerief het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Elke staanplek het waterkrane, elektriese punte en braaigeriewe. Neem asb. kennis dat 'n minimum van 8 gaste nodig is om die gestruktureerde tentstaanplekke te bespreek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elzeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kachas Plaas, Mariental, 0000, Hardap
  • Gaste dink Die Skuur Campsite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kachas Plaas, Mariental, 0000, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f8d30abd7038d231054476d587652a753e8f6504d3fe5ceaab836400c155b267d4c7df464c5e770e90d5879b4ce3e84bd76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R540 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Farm Kachas Mariental 0000 Hardap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -24.635912018175 17.938023689464

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang