Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Skuur@Douglas

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Madelein V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Baie lekker gebly, sal enige tyd weer terugkeer soentoe. Akkommodasie was presies soos op die foto's - skoon, netjies en baie mooi. Gasheer was ook baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Lekker gerus en reg vir die pad huistoe. Met ons aankoms was ons vriendelik verwelkom, alhoewel dit nie selfsorg eenhede is nie, het die eienaar ons met eetgerei en braai geriewe voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kallie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Uitstekende verblyf - presies wat te wagte was! Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ryan H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Goeie diens en hospitality was tops. Die was lekker, diens was goed, gaan enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lara G
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Gemaklik, rustig, veilig. Die skuur was 'n baie lekker blyplek en naby aan alles wat mens kan doen in Douglas. Die bestuurder was baie behulpsaam en het baie moeite gedoen om seker te maak dat ons lekker bly .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley W
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Fantasties, sal sekerlik weer gaan draai maak. Dit was lekker om 'n aand by die skuur te kon kuier met vriende en familie. Die gasheer was geduldig en ons het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Lovely clear. We stayed the night, it was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan K
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Goeie ontvangs, skoon en veilig. As jy reis en net wil oorslaap is dit 'n puik plek. Nie baie doen dinge in die omgewing nie, maar geskik vir die doel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Frans Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 112, Die Erwe, 8730, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a2080e64451321cf7763c510afa14f25844f22209473cc7b2ba625e386471355c8df97637ee45b1bc08ae32b62aab83477e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Erf 112 Die Erwe 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.067789166816 23.752214811613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang