Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Stal

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Maretha E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Huis weg van die huis! Lieflike ondervinding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Hemel op aarde. Baie dankie vir julle gasvryheid, ons het met die intrapslag al tuis gevoel. Akkomodasie was puik en kommunikasie was ook puik, was heeltyd op hoogte gehou van veranderinge en enige nuus. Dankie almal, ons was hemel toe en terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thersia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Heerlik rustig en gerieflik. Ons was vir die derde keer by Die Groenhuis. Hierdie keer was my suster en swaer uit Graaff-Reinet saam met ons, en ons het Die Stal as geheel - kombuis en al - tot ons beskikking gehad. Alles was volledig, gerieflik en netjies. Ons het 'n vriendelike en gasvrye ontvangs en diens ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
1 nag
4.6
Apr 2024

Baie baie lekker. Het baie lekker gebly. Die huis het alles wat mens nodig het. Lekker gebraai, sterre gekyk en ontspan. Jens het uit sy pad gegaan om aan enige versoek te voldoen. Al die inligting wat hy deurgestuur het, was so interessant. Personeel ook baie vriendelik. Sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charmaine C
1 nag
4.0
Jan 2024

Rustige plaas atmosfeer in 'n klein dorpie, met baie geskiedenis. Ons was regtig verras by die Die Stal. Dit was netjies, groot en ruim met alles wat ons nodig gehad het. Die bietjie geskiedenis by die ou gebou en dorpie was die kersie op die koek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Melanie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Lekker ou platteland. Die Stal is 'n pragtig gerestoureerde drieslaapkamerhuis. Elke kamer met 'n en suite-badkamer waar mens gerieflik baie langer as slegs een nag kan deurbring met goeie vriende of familie. Jens het vooraf baie inligting deurgestuur wat baie gehelp het met hoe om te ry, wat om te verwag, oor die dorp, waar om te gaan eet, ens. en ons geakkommodeer toe ons twee keer die datum van ons verblyf moes verander. Thembi het ons baie vriendelik ontvang. Ons het heerlik by die Pitstop geëet en ons hond was daar ook baie welkom soos by Die Stal. Ons sal beslis weer daar oornag. In ons slaapkamer en in die kombuis was ligte wat aangekom het tydens beurtkrag. Dit het baie gehelp toe ons die oggend vroeg wou vertrek tydens beurtkrag en is 'n bedagsame toevoeging tot die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donovan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

A perfect stop on our way back from Cape Town. What a perfect stopover. We chose to use the braai facilities but the smell of dinner being prepared in the kitchen was mouthwatering. Jens was informative with lots of insight sent via Whats App prior to our arrival. The staff were warm and friendly and the accommodation was superbly clean. Would highly recommend Die Stal to anyone travelling back from Cape Town and looking for a quiet rest over far enough away from the main road but close enough to access again in the morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Rustig en verfrissend! Baie lekker gebly en goeie diens ervaar deur die span by Groenhuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi H
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2023

'n Geskiedkundige plekkie propvol karakter. Die stal is 'n pragtige plekkie vol herhinneringe en dit voel of jy in 'n monument slaap. Die boek wat geskryf is deur die eienares was vreeslik interesant.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2023

Netjiese verblyf in historiese Karoo. Ons oornagverblyf by Die Stal was baie netjies en gerieflik. Ou historiese stal wat in akkommodasie omskep is. Boonop hondevriendelik met groot omheinde grasperk. Lekker braaigeriewe. Enigste nadeel was die slegte kondisie van paaie na en van Philippollis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jens Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 128

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R4 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koksfonteinstraat 14, Philippolis, 9970, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc600b813b1b1df92a4f822ea53e5940aa5b57fcd60888c2bc8c0f794c9c83c8059825f94f847f26c617bf8a126978df722db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense 70 5 1 5 14 Koksfontein Street Philippolis 9970 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.257754 25.263362

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang