Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Stal

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koksfonteinstraat 14, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Die Stal is in die dorpie Philippolis in die Vrystaat geleë en dit bied gehalteverblyf wat perfek is vir sakereisigers of diegene wat op soek is na gerieflike oornagplek. Die Groenhuis is die ideale plek om te oornag op die lang pad tussen Gauteng en Kaapstad.

Die verblyf word in 3 kamers aangebied. Daar is dubbelbeddens in 2 van die kamers en 2 enkelbeddens in die ander kamer. Daar is 3 en suite-badkamers wat elk oor 'n stort, toilet en wasbak beskik.

Die huis het verwarmers, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Gaste kan deur die rustige dorpie stap en selfs 'n bietjie wild sien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer
Plek vir 6 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Maretha E
Gesin met tieners
5.0
Huis weg van die huis! Lieflike ondervinding.
Jan 2024
Antoinette V
Gesin met tieners
5.0
Hemel op aarde. Baie dankie vir julle gasvryheid, ons het met die intrapslag al tuis gevoel. Akkomodasie was puik en kommunikasie was ook puik, was he...
Sien meer
Des 2023
Thersia C
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik rustig en gerieflik. Ons was vir die derde keer by Die Groenhuis. Hierdie keer was my suster en swaer uit Graaff-Reinet saam met ons, en ons h...
Sien meer
Okt 2023
Melanie L
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker ou platteland. Die Stal is 'n pragtig gerestoureerde drieslaapkamerhuis. Elke kamer met 'n en suite-badkamer waar mens gerieflik baie langer as...
Sien meer
Apr 2023
Donovan C
Saam met lewensmaat
5.0
A perfect stop on our way back from Cape Town. What a perfect stopover. We chose to use the braai facilities but the smell of dinner be...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jens Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 128

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Koksfonteinstraat 14, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Gaste dink Die Stal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koksfonteinstraat 14, Philippolis, 9970, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc600b813b1b1df92a4f822ea53e5940aa5b57fcd60888c2bc8c0f794c9c83c8059825f94f847f26c617bf8a126978df722db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense 70 5 1 5 14 Koksfontein Street Philippolis 9970 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.257754 25.263362

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang