Die Stal
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 17 Nov 2024 tot 31 Jan 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koksfonteinstraat 14, Philippolis, 9970, Vrystaat
-
Vanaf
R4 200R3 780 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Die Stal is in die dorpie Philippolis in die Vrystaat geleë en dit bied gehalteverblyf wat perfek is vir sakereisigers of diegene wat op soek is na gerieflike oornagplek. Die Groenhuis is die ideale plek om te oornag op die lang pad tussen Gauteng en Kaapstad.
Die verblyf word in 3 kamers aangebied. Daar is dubbelbeddens in 2 van die kamers en 2 enkelbeddens in die ander kamer. Daar is 3 en suite-badkamers wat elk oor 'n stort, toilet en wasbak beskik.
Die huis het verwarmers, braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Gaste kan deur die rustige dorpie stap en selfs 'n bietjie wild sien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Jens Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 129
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Koksfonteinstraat 14, Philippolis, 9970, Vrystaat
- Gaste dink Die Stal het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Philippolis Karoo Vrystaat
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koksfonteinstraat 14, Philippolis, 9970, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang