Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Stal

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Aldorette S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Stunning akkommodasie! Wonderlike natuurskoonheid rondom die baie mooi moderne opgegradeerde stal. Was 'n verfrissende belewenis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Forika M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Definitief aan te bevele. Dit was een van die beste selfsorg-akkommodasies waar ons nog gebly het, m.b.t. die ruimte en netheid. Die plek is aan te bevele as jy van die natuur hou en gerieflik naby Worcester geleë is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina D
1 nag
5.0
Feb 2024

Ongelooflike voorreg om hier te kon tuisgaan! Lafenis vir hart, siel en liggaam. Ongelooflike voorreg om hier te kon tuisgaan! Lafenis vir hart, siel en liggaam, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marais V
1 nag Saam met vriende
4.6
Jul 2024

Baie lekker! Stunning plek. Baie mooi ingerig met 1st klas trimmings.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

m m
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Lovely interiors, ample space, well stocked crockery, great beds and bedding. We loved the bed-couch. The bedding and towels were very clean and fresh. Nice big fridge-freezer, if you're en-route. Good books to browse through.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nathalie K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Fotos doen nie die plek justice nie, dus beeldskoon. Waarde vir geld, rustig omring deur berg en wynlande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Relaxing and enjoyable. The stay at Die Stal was amazing and thoroughly enjoyable. There was nothing more that we could have asked for. Note that we didn't do much cooking, we drove down to the mall restaurants for meals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Rustige wegbreek in die Breëriviervallei. Ons het die kort kuier by die Stal baie geniet. Inklok was maklik en ons was gegroet deur vriendelike honde. Die plek is lekker ruim en die groot vensters maak voorsiening vir 'n mooi uitsig oor die area en die berge. Ek sal die Stal aanbeveel vir 'n rustige wegbreek uit die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwyn J
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2023

'n Rustige wegbreek. Ons het 'n fantastiese tyd daar gehad. Die eienaar se honde is vriendelik en goeie oppassers. Die plek het alles wat jy nodig het. Dit is 'n lekker ruim plek en baie rustig. Daar is baie om te doen in die omgewing, maar as jy 'n rustyd wil ervaar, moet jy by die akkommodasie tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jolandi
Die Stal
Baie dankie vir jou mooi woorde, ons is so bly julle het dit hier by ons geniet. Ons verwelkom julle enige tyd terug.

Jan S
1 nag Gesin met tieners
4.4
Des 2023

Mooi plek. Baie lekker gekuier en veilig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jolandi Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 29

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wet-weg, Die Teras, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07a2343c3c068c115fdc39caddbde1fbb95378a7aeb71162b0c097ca59dd083b6eacaa50c6375ee9f58b40dbb9b04a24cd20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 De Wet Road Die Teras 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.620147197443 19.526616431878

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang