Die Stasieweg Tuishuisie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anne-Lise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Janel J - Sep 2024
Algehele gradering
Baie mooi plekkie. Vriendelike gasvrou. Het sommer tuis gevoel.
Helen L - Jul 2024
Algehele gradering
Die Stasieweg Tuishuisie is by verre die beste oornag akkommodasie in Pretoria.
Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer
Baie dankie, Helen! Ons waardeer die positiewe terugvoer opreg! Vriendelike groete, Anne-Lise
Juline G - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik, pragtig en vriendelik.
Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer
Baie dankie, Juline! Ons waardeer die positiewe terugvoer so baie! Vriendelike groete, Anne-Lise
Marianna F - Mei 2024
Algehele gradering
Tuis gevoel.
Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Marianna! Ons waardeer dit opreg.
Wicks R - Mei 2024
Algehele gradering
Baie goeie, ge-organiseerde woning.
Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons waardeer dit opreg. Vriendelike groete, Anne-Lise
Martie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Vriendelik, veilig en pragtig.
Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer
Beste Martie, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg! Vriendelike groete, Anne-Lise
Pulane M - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfect.
Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer
Hi there Pulane, thank you kindly for your review. It was an absolute pleasure to host you and your husband. We hope to welcome you back soon. Best wishes, Anne-Lise
Nicky V - Feb 2024
Algehele gradering
Skoon, mooi en heerlik.
Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer
Baie dankie, Allison! Ons waardeer die positiewe terugvoer opreg!
Rene S - Feb 2024
Algehele gradering
Baie mooi woonstel. Dit aanbeveel en weer daar bly.
Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, René! Ons waardeer dit so baie! Julle is altyd welkom en ons sien uit om julle weer te sien. Vriendelike groete, Anne-Lise
Jessica Megan B - Jan 2024
Algehele gradering
Comfortable and great services.
Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer
Hi Jessica, thank you for the positive feedback. We appreciate it a great deal and look forward to hosting you again in the future. Kind regards, Anne-Lise
Heleen V - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties fantasties.
Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer
Goeiedag Heleen, ons waardeer die positiewe terugvoer opreg! Julle is altyd welkom om weer by die Stasieweg Tuishuisie te oornag. Vriendelike groete, Anne-Lise
Ibart J - Mei 2024
Algehele gradering
Puik.
Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Ibart! Laat weet ons gerus hoe ons die ligging kan verbeter om 5 sterre in die vervolg te kan verwerf.
Lindie H - Mei 2023
Algehele gradering
Absolute pragtige plek, vreeslik akkommoderend.
Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons waardeer dit opreg. Ons hoop om jul weer te kan ontvang. Groete, Anne-Lise.
Berlinda N - Apr 2023
Algehele gradering
Ongelooflike mooi en netjiese plek!
Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer
Goeie dag Berlinda. Ons waardeer die positiewe terugvoering ontsettend baie. Ek is so bly dat julle ons plekkie geniet het.
Vriendelike groete, Anne-Lise
Nicolene R - Feb 2023
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en vriendelike ontvangs.
Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer
Hi Nicolene, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg.
Johann E - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike kuier.
Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer
Goeie dag Johann en Marianne! Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit so baie! Ek is so jammer om te hoor dat die verkeer raserig was. Ons het gewoonlik oggendverkeer tussen 7:00 en 8:00, maar laat weet gerus indien die verkeer op ander tye gepla het. Vriendelike groete, Anne-Lise
Mariette F - Sep 2023
Algehele gradering
Stylvol.
Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer
Goeiedag Mariette! Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit! Laat weet gerus wat gepla het aan die ligging van die eenheid, sodat ons weet hoe om die ervaring te kan verbeter. Vriendelike groete, Anne-Lise
Franscoise K - Mei 2023
Algehele gradering
Vinnige besoek.
Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Franscoise! Laat weet asb. hoe ons kan verbeter op ons diens om 5 sterre te verwerf. Vriendelike groete, Anne-Lise
Angelique P - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegerus.
Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer
Goeie dag Angelique, baie dankie vir jou terugvoer. Sal jy groot asseblief kan uitbrei waarom die ligging nie ideaal vir jou was nie. Ons sal graag wil hoor hoe ons jou ervaring kon verbeter. Vriendelike groete, Anne-Lise.
Tuane S - Des 2022
Algehele gradering
Netjies, stylvol & gerieflik.
Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer
Baie dankie, Tuané. Ons waardeer die positiewe terugvoer. Groete, Anne-Lise
Lelanie M - Nov 2022
Algehele gradering
Netjiese, gerieflike Tuishuisie.
Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer
Baie dankie, Lelanie. Ons waardeer die positiewe terugvoering so baie. Julle is altyd welkom by ons. Groete, Anne-Lise
Mark E - Sep 2022
Algehele gradering
Excellent.
Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer
Hi Mark, thank you so much for your kind words. It was lovely meeting you and your family. Wishing your wife a very happy birthday this week. We look forward to hosting you again. Kind regards, Anne-Lise.
Juanine K - Sep 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en rustig.
Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer
Baie dankie Juanine. Ons waardeer die positiewe terugvoer so baie. Julle is altyd welkom by ons. Groete, Anne-Lise.
Dianne N - Aug 2022
Algehele gradering
Fabulous.
Lees meerDie Stasieweg Tuishuisie se terugvoer
Dear Dianne, thank you for your kind words. We are so glad to hear that you enjoyed your stay with us. We look forward to hosting you again. Kind regards, Anne-Lise.
Frans M - Aug 2022
Algehele gradering
Dit klink nie lekker nie maar sjoe dis uit die boeke.
Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer
Baie dankie, Bettie. Ons waardeer die terugvoer. 'n Tuishuisie se oorsprong heet van boere wat 'n klein woning op die dorp naaste aan hul plaas het, waar hul kan tuis gaan. Ons het gereken die reisigers wat oornag by ons klein woonstelletjie, sal tuis voel soos in 'n tuishuisie. Groetnis, Anne-Lise.
Marelie G - Mei 2022
Algehele gradering
Keurige binnenshuise versiering, snoesig, gemaklik, alles wat 'n mens benodig.
Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Marelie. Ons waardeer dit baie.
Marlie O - Mei 2022
Algehele gradering
Die eenheid is smaakvol en luuks. Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand.
Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer
Baie dankie, Marlie. Dit was 'n voorreg om jou by ons te hê en jy is altyd weer welkom. Groete, Anne-Lise.
Frik H - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker oornag.
Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer
Baie dankie, Frik. Ek hoop julle kan met jul volgende verblyf by die Stasieweg Tuishuisie lekker uitrus en sommer bietjie laat inlê, sodat julle rondom ons gewone uitkloktyd, 10:00 kan vertrek. Groete, Anne-Lise
Tania S - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer
Baie dankie, Tania. Ek hoop van harte, ons kan jul weer akkommodeer. Groete, Anne-Lise.
Amanda J - Mrt 2022
Algehele gradering
Het redelik veilig gevoel.
Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer
Hi Amanda, ek is jammer om te hoor dat die buitelig julle gepla het. Ek is egter verras dat julle nie die blockout rolblinder, geïnstalleer juis om hierdie rede, raak gesien het nie. Dít saam met die blockout gordyn help dat die woonstel snags knus en donker is. Ek sal wel oplet om dit pertinent te noem aan gaste in die toekoms. Groete, Anne-Lise.
Fritz W - Des 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon.
Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer
Baie dankie, Fritz. Ons waardeer die terugvoer terdeë.
Hg C - Jul 2021
Algehele gradering
Baie netjies, vriendelike diens.
Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer so baie!
Graham H - Okt 2021
Algehele gradering
Considering the proximity to the road the flatlet was surprisingly private
Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer
Thank you for the feedback, we appreciate it greatly.
Nandie V - Jun 2021
Algehele gradering
Onverbeterlik
Die Stasieweg Tuishuisie se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer so baie!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stasieweg 147, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang