Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Stasieweg Tuishuisie

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Sep 2024 tot 1 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasieweg 147, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R930 R837 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Stasieweg Tuishuisie is 'n gerieflike semi-selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Lyttelton Manor, Centurion.

Die eenheid van 35 m² het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n reënstort en 'n toilet. Linne, badhanddoeke en basiese toiletware word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en 'n Nespresso-masjien toegerus. Daar is ook 'n TV met Netflix en WiFi. Die middagson skyn ook lekker in die eenheid in.

Die eenheid lei na 'n privaat stoep en parkeerplek is in die toesluitmotorhuis met 'n privaat ingang na die eenheid beskikbaar.

Stasieweg Tuishuisie is minder as 2 km se ry vanaf die Unitas-hospitaal en Lyttelton-winkelsentrum, en 3 km vanaf die Gautrain Centurion-stasie en Centurion Mall.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 33 resensies vir Die Stasieweg Tuishuisie
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anne-Lise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Stasieweg 147, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Die Stasieweg Tuishuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R930
R930 R837
per nag (plek vir 2)
Vanaf R930
R930 R837
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasieweg 147, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA180940b9fa2126645b4a9d3f80e36d69987c1930fe0ae5ad6a1eb3ca4c59678c1e351defa05f3124083173f7f0013a45b849?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R930 nouVanaf R837 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 147 Station Road Lyttelton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.838274625082 28.202317065225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang