Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Stasieweg Tuishuisie

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Sep 2024 tot 1 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasieweg 147, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R930 R837 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Stasieweg Tuishuisie is 'n gerieflike semi-selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Lyttelton Manor, Centurion.

Die eenheid van 35 m² het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n reënstort en 'n toilet. Linne, badhanddoeke en basiese toiletware word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en 'n Nespresso-masjien toegerus. Daar is ook 'n TV met Netflix en WiFi. Die middagson skyn ook lekker in die eenheid in.

Die eenheid lei na 'n privaat stoep en parkeerplek is in die toesluitmotorhuis met 'n privaat ingang na die eenheid beskikbaar.

Stasieweg Tuishuisie is minder as 2 km se ry vanaf die Unitas-hospitaal en Lyttelton-winkelsentrum, en 3 km vanaf die Gautrain Centurion-stasie en Centurion Mall.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Helen L
Saam met lewensmaat
5.0
Die Stasieweg Tuishuisie is by verre die beste oornag akkommodasie in Pretoria. Ons het elke oomblik van ons verblyf geniet. Die plekkie is mooi, skoo...
Sien meer
Jul 2024
Juline G
Besigheidsreis
5.0
Heerlik, pragtig en vriendelik. Ja, dit was spesiaal!
Jun 2024
Marianna F
Saam met lewensmaat
5.0
Tuis gevoel. Het baie lekker gebly.
Mei 2024
Wicks R
5.0
Baie goeie, ge-organiseerde woning. N Weggesteekte juweel, daar kom niks tekort nie.
Mei 2024
Martie S
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik, veilig en pragtig. Beslis, nes geadverteer, is dit stil, veilig en netjies.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anne-Lise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Stasieweg 147, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Die Stasieweg Tuishuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R930
R930 R837
per nag (plek vir 2)
Vanaf R930
R930 R837
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasieweg 147, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA180940b9fa2126645b4a9d3f80e36d69987c1930fe0ae5ad6a1eb3ca4c59678c1e351defa05f3124083173f7f0013a45b849?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R930 nouVanaf R837 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 147 Station Road Lyttelton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.838274625082 28.202317065225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang