Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Stoep

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sally Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 127

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir Die Stoep
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ike L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ike L

Wonderlike naweek!

Baie dankie. Ons het baie lekker gebly en sal definitief weer daar bly.

Die Stoep se terugvoer

Thank you for choosing Die Stoep for your stay and for taking the time to write a review. I'm so glad you enjoyed your stay. Hope to host you again sometime.

Die Stoep
Koos G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos G

Lekker kuierplek.

Was vir familiekuier op Calitzdorp.

Meg K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meg K

Comfortable home with everything a traveller needs. Very centrally located.

This quirky home has more than what is needed. Sally provided loads of information on the area and we were met by our friendly "gatekeeper" Frans. Definitely worth a return visit.

Die Stoep se terugvoer

So glad you enjoyed your stay. Thank you for taking the time to write a review. Hope you visit us again soon to enjoy all that the area has to offer. Sally

Die Stoep
Leonie V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie V

Die Stoep is 'n pragtige ou huis en dit was 'n goeie oornagplek.

Die pragtige ou huis is netjies en goed toegerus. Dit is binne stapafstand van goeie restaurante. Veilige parkering.

Die Stoep se terugvoer

Ons is so bly julle het die huis geniet.

Die Stoep
Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Schalk V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk V

Gerieflik, goed toegerus en alles onder een dak.

Dis 'n pragtige omgewing, die dorpie toegevou tussen die berge, absoluut beeldskoon.

Tonie En Annalie W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tonie En Annalie W

Veilig, gemaklik.

Heerlik gekuier en ontspan. Die privaatheid was 'n bonus en die huis is gerieflik en dekor pragtig. Ons sal beslis weer wil kom.

Carelia S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carelia S

Pragtige huis met swembad.

Ons het lekker gaan wynproe op 'n warm lente dag. Ons was vriendelik ontvang deur Frans en het toe dadelik in die swembad gaan afkoel! Die geriewe is perfek. Ons sal vir seker weer gaan!

Dieter P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter P

Pragtige gebou geleë in die hartjie van Calitzdorp!

Ons was 'n groep bergfietsryers wat die Cross Cape fietsroete aangepak het en die verblyfgeriewe by Die Stoep in Calitzdorp het ons behoeftes ideaal gepas. Spesiale dank aan Frans wat al ons spyseniering op versoek gereël het en Sally vir die verblyfreëlings. Ons sal vir seker weer daar oorbly!

Jj G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj G

Stil, baie spasie en lieflike swembad.

Baie aangenaam verras met al die spasie en geriewe. Sal weer gaan met vriende of famillie.

Hettie B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie B

Lieflike groot huis, slaap 10, goed ingerig.

Die huis is binne loop afstand van winkels, restaurante. Besoek gerus De Krans en Boplaas vir heerlike wyne.

Desiré D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiré D

Die beste in die geweste!

Die Stoep bied alles en nog meer. Dit was soos 'n tuiskoms. Daar is voorsiening gemaak vir elke moontlike behoefte, lugversorging in al 3 kamers, waaiers in die res van die vertrekke, 'n goed toegeruste kombuis met enigiets wat 'n mens kan benodig, 'n oulike kroeg, wonderlike binnehof met lang kuiertafel en onderdakbraai, swembadjie met aparte kuiertafel, so kan ek vir nog baie lank aanhou. Vir seker sal ons met elke besoek aan hierdie pragtige dorp by Die Stoep tuisgaan. Die huis was ook baie skoon en ons is hartlik verwelkom deur Frans.

Koos G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos G

Lekker

Baie lekker familiehuis.

Jan V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V

Twee nagte saam met eggenoot, vriende en my seun. Fietsry in Klein-Karoo.

Ons het na akkommodasie vir sowat 6 mense gesoek en Die Stoep het uitstekend aan hierdie behoefte voldoen. Die buurvrou, Shirley was uiters behulpsaam en positief en het baie daartoe bygedra om ons hele groep se ingesteldheid positief te beïnvloed. Die huis is netjies en ons het alles gevind wat ons nodig gehad het.

Grettchen V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Grettchen V

Heerlike swembad en lekker kuier areas. Ons kinders (drie onder 5 jarige ouderdom) het die voer van die voëltjies in die tuin baie geniet.

Ruim, skoon huis met genoeg speelruimte en klein swembad. Gerieflike kamers , genoeg badkamers en gemaklike beddens. Die area was stil deur die nag en die huis is baie veilig met parkering van die straat af vir ons voertuig. Toevallig het die swemarea 'n buite kragpunt wat baie gerieflik is om 'n kamp-yskas oornag in te prop.

Die Stoep se terugvoer

So bly julle het julle verblyf geniet
Hoop om julle weer gou te sien.

Die Stoep
Jessica V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica V

Pragtige Karoo huis.

Die stoep is werklik 'n pragtige, skoon en netjiese huis. Die huis is baie ruim. Die diens is ook fantasties.

Carin B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin B

Die Stoep doen sy naam gestand, ons het oggend, middag en aand op die binnestoep gekuier!

Baie dankie vir 'n heerlike kuier by Die Stoep. Dit is 'n heerlike kuierhuis en het steeds sy unieke Karoo-huis vertrekke, hortjies en hoë plafonne. Die binnehof met braai is absoluut fantasties! Ons het heerlik hier gekuier, selfs reën te spyt. Kommunikasie met die eienaar was uitstekend. Alles was mooi skoon en netjies.

Zelda R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda R

Wow, wow, wow! Mooiste plek wat ek al ooit in gebly het.

Ek is 'n fasiliteerder en werk regoor die land. Het al in so baie mooi plekkies gebly. Maar Die Stoep was sowaar die beste plek wat ek al ooit in gebly het. Ek het my ma en hondjie saam geneem en altwee was versot op die pragtige huis. Ons sal vir seker weer daar gaan bly.

Die Stoep se terugvoer

Beste Zelda,

Baie dankie vir die fantastiese resensie! Dit was ons plesier om julle te ontvang. Ons is so bly julle het dit geniet.

Kom kuier gerus weer.

Groete,
Sally

Die Stoep
Vera D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera D

Prachtig huis.

Een zeer groot en mooi ingericht huis met alle comfort. Leuk zwembadje.

Die Stoep se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ek is bly julle het dit geniet.
Veilig reis.
Groete
Sally

Die Stoep
Linzay C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linzay C

Lekkerste kuierhuis, en sal oor en oor hier kom bly.

Fantastiese huis, fantastiese ontvangs en kommunikasie. Die plek om te bespreek in Calitzdorp. Heerlik vir 'n groot groep vriende.

Die Stoep se terugvoer

Hi Linzay
Bly julle het dit geniet, ons hoop om julle weer te verwelkom.
Dankie vir die resensie.
Groete,
Sally

Die Stoep
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R4 400
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pretorius-straat 17, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36b0f8d59bba67f5dbe6357184c4754c0cae3c0ee0487cab46c2ea858cc4502e159d449a053257cac58359c8e2bbc725161a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 10 mense 21 5 1 5 17 Pretorius Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.53301750484 21.688370259292

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang