Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Stoep Lodging

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prodigal Son 4, Meer-en-See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Stoep Lodging bied heerlike oornagverblyf in Meer-en-See in Richardsbaai en kan 'n goeie opsie wees vir toeriste of korporatiewe reisigers aangesien dit naby verskeie winkelsentrums, die waterfront en meer is.

Hierdie eiendom bied 'n opsie van 5 gastekamers wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Elke kamer het lugversorging en gemeubileer met 'n dubbelbed wat toegerus is met kraakvars wit linne. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n TV met Netflix beskikbaar. Alle gastekamers maak oop op 'n ruim patio met braaigeriewe. Geplateerde en gevriesde klaargemaakte maaltye is op versoek beskikbaar.

Die ligging van hierdie eiendom is naby restaurante en die gholfklub. Dit is ook 12 km vanaf Richardsbaai Sentraal, 13 km vanaf Alton en 12 km vanaf die hawe. Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n geslote hek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Prodigal Son 4, Meer-en-See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Die Stoep Lodging het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prodigal Son 4, Meer-en-See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA971f41511cec15d422d10d65592f8ccad924377ee664f08be44c4d91b09ba075148d3119503091cb8566abd68bf12d8187c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 4 Prodigal Son Meer-en-See 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.767968341883 32.110849258266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang