Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Stoep

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 225 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Paul E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

This was our 3rd stay at 'Die Stoep' and would stay again. As always met all expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Ongelooflike mooi rustige plek met besondere uitsig. Was heerlik skoon en net perfek met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

So peaceful, a home away from home. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louretta V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Mooi / skoon / veilig en gesellig. Vir seker! Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandra D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pragtige plek dankie. Heerlik, baie dankie, pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachelle K
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Netjies en gerieflik. Baie lekker gebly, baie dankie. Baie vriendelik ontvang. Die uitsig vanaf die stoep is ongelooflik mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lionel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Salige atmosfeer. Lekker rustige atmosfeer en besonderse uitkyk op Tzaneen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lovely stay. We very much enjoyed Die Stoep. We wish we could have stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizane V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Vriendelike mense. Netjiese verblyf. Mooi uitsig. Netjiese verblyf wat net oortref word deur die uitsigte van die stoep af!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Aug 2024

Lekker gesin verblyf. Fantastiese plek, sal weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan En Hannie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 225

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornhoek Plaas, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzYWY1YjRlLThiYjctNGMyZC1hY2U4LTQ2NWI1NWY3MWU3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 225 5 1 5 Farm Doornhoek Tzaneen 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.796666666667 30.188333333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang